Oggenddiens 8 Januarie 

Die Erediens word gelei deur ds Christo Swanepoel. Skriflesing: Ps. 21. Teks: Gelese gedeelte. Tema: God se oorwinning laat Sy kinders juig met dankbaarheid in geloofsverwagting. 1. God se kinders juig. 2. God se kinders dank. 3. God se kinders se geloofsverwagting. Sing: Ps. 47:1,3,4, Skb. 12-3:1,2 Ps. 79: 5,6,9 Ps. 21:1,2 Ps. 98: 1,2 Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 15 Januarie

Die Erediens word gelei deur Quintin Venter. Skriflesing: Psalm 51 (Fokus: v. 3,4) (AFR53). Tema:  In sy goederterenheid was God die gebroke sondaar skoon, daarom kan jy jou sonde bely. 1. Die gebroke sondaar verstaan sy sonde reg en bely sy sonde aan God. 2. Die gebroke sondaar word skoongewas deur die goederterenheid van die Here. Sang: Ps. 103-1: 1, 2, 11 Skb 12-3:1,2 Ps. 51-1: 1, 2, 3 Ps. 51-1: 4, 5 Ps. 51-1: 6-8 Ps. 113-1: 1-3.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

2de diens 15 Januarie

Die Erediens word gelei deur Quintin Venter. Skriflesing: Hand. 9:1-22 (Fokus: v. 4,5,15) (AFR53). Tema: God verander Saulus van vervolger na verkondiger, bekeer jou sodat jy in diens van God kan staan! 1. Paulus is blind 2. Die Here laat Paulus sien 3. Die Here laat Paulus anders praat. Sang: Ps. 95-1: 1, 4 Ps. 19-1: 4, 7 Ps. 139-1: 1, 3, 12 Sb 33 (/Tema 2-4): 1, 3.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Oggenddiens 22 Januarie

Die Erediens word gelei deur Quintin Venter. Skriflesing:   Ef. 4: 1-16 (Fokus: v. 15, 16) (AFR53). Tema:  Christus is die hoof van die liggaam, groei in Hom tot volwassenheid in eenheid. 1. Groei op in die Hoof tot volwassenheid 2. Christus as die Hoof en die Kerk as die liggaam. Sang: Ps. 122-1: 1, 2 Sb 12-3 Ps. 130-1: 1, 2 Ps. 133-1: 1, 2  Sb. 12-2 (27): 4, 5 Ps. 68-1: 12, 13.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

2de diens 22 Januarie

Die Erediens word gelei deur Quintin Venter. Skriflesing: Joh. 15:1-11 (fv. 4, 5) (AFR53)& HK. So. 12. Tema: Christus, die Gesalfde, is die bron van ons lewe. Bly in Hom! 1. Jesus die Gesalfde 2. Ons salwing en lidskap in Hom 3. Ons drievoudige taak. Sang: Sb. 1-1 (24): 1, 2 Ps. 2-1: 1, 3 Ps. 36-1: 2, 3 Sb. 1-1 (24): 3, 7

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 29 Januarie

Die Erediens word gelei deur Quintin Venter. Skriflesing:  Luk. 10: 25-37 (Fokus: v. 27, 28) (AFR53). Tema:  God eis perfekte gehoorsaamheid aan Hom, hoe reageer jy op sy eis?,  Wat God van ons eis,  Wat God vir ons doen. Sang: Ps. 103-1: 1, 2, 11 Sb 12-3 (72) Ps. 119-1: 2, 4, 7 Ps. 138-1: 1-3 Ps. 116-1: 3-5, 9  Sb. 24 (1-1): 1-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

2de diens 29 Januarie

Die Erediens word gelei deur Quintin Venter. Skriflesing: Psalm 23 (Fokus: v. 1b) (AFR53). Tema: Die Herder versorg persoonlik sy kudde om sy Naam ontwil, rus in Hom! 1)Die Herder. 2) Die Herder versorg persoonlik sy kudde. 3)Die Herder versorg persoonlik sy kudde om sy Naam ontwil. Sang: Ps. 95-1: 1, 3, 4. Ps. 27-1: 1, 5, 6. Ps. 23-1: 1-3 (eerste beryming). Ps. 47-1: 1, 3, 4

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)