Sondagoggend 1 Maart
Ds Christo Swanepoel lei die diens. Die Skriflesing is uit Matt. 25: 14-30 en die teks is die gelese gedeelte. Tema: "Jesus beloon sy toegewyde diensknegte by sy wederkoms." Sing: Psalm 111: 1 en 3 (Tweede beryming); Skrifb 12-3: 1 en 2; Psalm 25: 2 en 3; Psalm 126: 1 en 3; Skrifb 3-3: 1, 4 en 6.
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagoggend 8 Maart
Ds Gerrit Kruger lei die diens. Die Skriflesing is uit Ds Gerrit Kruger lei die diens. Die Skriflesing is uit : Jesaja 49:14-23 en die teksverse: Jes 49:15-16. Tema: 'God sal nooit sy Kerk vergeet nie." Sing: Psalm 95:1 en3; Skrifb 12-3:1 en 2; Psalm 103:2; Psalm 48:1 en 5
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagaand 8 Maart
Die diens word gelei deur ds Christo Swanepoel. Lees Jesaja 42: 18 tot 43: 8. HK Sondag 1 is aan die orde. Die tema: “My enigste troos is dat ek aan die Here behoort.” Sing: Psalm 18: 1 en 1`4; Psalm 31: 15 en 17; Skrifb 10-2; Psalm 145: 10 en 11.
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagoggend 15 Maart
Ds Christo Swanepoel lei die diens. Die Skriflesing is Lukas 9: 51-62. Die Tema: “Jesus vra geloofsoorgawe van Sy volgeling.” Sing: Psalm 118: 1 en 2; Skrifb 12-3: 1 en 2; Psalm 42: 1 en 5; Psalm 89: 6; Psalm 84: 2
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagaand 15 Maart
Die diens word gelei deur ds Christo Swanepoel. Markus 10: 17-31. Sondag 2 is aan die orde.Die tema: “’n Mens leer jouself in God se Wet ken.” : Psalm 36: 2; Psalm 38:1 en 17; Skrifb 10-2; Psalm 40: 8.
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondaggend 22 Maart
Ons verwelkom graag Ds Rassie Smit hier by ons. Die Skriflesing is uit Markus 14: 26-42. Die teksvers is Markus 14: 34. Die Tema: "Namate Jesus se kruisdood nader word sy lyde al hoe swaarder.” Sing: Psalm 149: 1 en 2; Skrifb 12-3: 1 en 2; Skrifb 9-3: 1; Psalm 142: 1, 2, 3 en 4; Skrifb 1-1: 2.
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondaggend 29 Maart
Ds Christo Swanepoel lees: Matteus 21: 12-32. Die teks gedeelte is Matteus 21: 23-32. Die tema is: “Die bevraagtekening van Jesus se gesag deur skynheiliges, is deel van Sy lyding.” Sing: Psalm 84: 1 en 2; Skrifb12-3: 1 en 2; Psalm 139: 1 en 12; Psalm 43: 3 en 4; Psalm 118: 7 en 14.
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)