Sondagoggend 1 Februarie
Ds Christo Swanepoel bedien vanoggend die Woord. Die Skriflesing is Psalm 73, Teks: Ps. 73:16 -17; Tema: "God se nabyheid bring geloofsekerheid vir die worstelende gelowige." Sing: Psalm 84:1 en 2; Skrifb12-3:1 en 2; Psalm 130: 2 en 4; Psalm 139: 9; Psalm 4:2 en 3.

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 8 Februarie
Ds Christo Swanepoel bedien vanoggend die Woord. Dit is voorbereiding met die oog op Nagmaal aanstaande Sondag." Die Skriflesing is Lukas 13:22-30 en Daniel 5. Die teks Daniel 5:25. Tema: "God oordeel diegene wat hulle nie wil bekeer nie."" Sing: Psalm 66:1 en 4; Skrifb 12-3: 1 en 2; Psalm 32: 1 en 3; Psalm 73: 1 en 2 ; Ps. 73: 10 en 12.

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagaand 8 Februarie
Ds Christo Swanepoel bedien die Woord. Die Skriflesing is Matt. 7:1-11 en die teks Matt. 7:11. H.K. Sondag 50 is aan die orde. Tema: "God is die gewer van alle goeie gawes." Sing: Psalm 33:1 en 10; Psalm 128:1; Skrifb 10-2; Psalm 90:1 en 9..

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 15 Februarie
Ds Christo Swanepoel bedien vanoggend die Woord.Tydens die Nagmaal is die skriflesing: Daniel 5. Teksvers: Daniel 5:25. Tema: "Die verklaring van God se oordeel roep ons op tot bekering." Sing: Psalm 118:12 en 14; Skrifb 12-3: 1 en 2; Psalm 119: 36 en 63; Psalm 23:3; Psalm 116; Psalm 150: 1 en 3.

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagaand 15 Februarie
Ds Christo Swanepoel bedien die Woord. Skriflesing: Matteus 6: 1-18. Teksvers: Matteus 6: 14 en 15; H.K. Sondag 51. Tema: "Ons bid om vergifnis en om te kan vergewe." Sing: Psalm 118: 1 en 7; Psalm 86:1 en 3; Skrifb 10-2; Psalm 99: 4 en 5.

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 22 Februarie
Ds Christo Swanepoel bedien vanoggend die Woord. Lees: Matteus 20:17-34. Tema: "Jesus het op aarde gely om mense in nood te bevry." Sing: Skrifb: 1-2: 1 en 3; Skrifb12-3: 1 en 2; Psalm 38: 1 en 8; Psalm 146: 3 en 6; Skrifb 18-7: 1, 9 en 12.

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)