Sondagoggend 2 Maart  
Ds Christo Swanepoel bedien die Woord. Ds Christo Swanepoel is die prediker en die Skriflesing kom uit Handelinge 24. Die Tema: “Die boodskap van God se genade roep die mens tot 'n keuse van geloofsoorgawe.”  

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 9 Maart  
Ds Christo Swanepoel is die prediker en die Skriflesing kom uit Handelinge 25. Die Tema: “God vra toewyding van sy kind in ‘n wêreld van mag en vertoon.”  

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagaand 9 Maart  
Ds Christo Swanepoel is die prediker en die Skriflesing is Psalm 25. Sondag 33 van die HK is onder die loep. Die Tema: “God gee insig aan die afgedwaalde mens voordat oorgawe weer plaasvind.”  

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 16 Maart  
Ds Christo Swanepoel is die prediker en die Die Skriflesing is Handelinge 26 en die teks is die hele gelese gedeelte.Tema: “Die Here roep sy dienskneg om van sy verlossing te getuig ongeag die hoorders se reaksie “  

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagaand 16 Maart  
Ds Christo Swanepoel is die prediker en die Skriflesing is uit Jeremia 10: 1-16 Die teks is Jeremia 10:5 Sondag 34 word behandel. Tema: “Die Here se wet eis vrees vir enige lewende God alleen.”  

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 23 Maart  
Ds Rassie Smit is die prediker en die Skriflesing is uit Psalm 77. Tema: “God troos en droog my trane af.”  

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 30 Maart  
Ds Christo Swanepoel preek. Die Skriflesing is uit Matteus 20: 17-28. Tema: “Jesus se lyding roep jou op tot opoffering en diens in Sy koninkryk.”  

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)