Sondagoggend 2 Februarie
Ds Christo Swanepoel bedien die Woord. Ds Christo Swanepoel is die prediker en die Skriflesing kom uit Matteus 25: 14-30. Die Tema: “Jesus beloon Sy diensknegte met Sy wederkoms.”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagoggend 9 Februarie
Ds Christo Swanepoel is die prediker en die Skriflesing kom uit 2 Petrus 3. Die Tema: “Christus se wederkoms staan vas te midde van wêrelds verwarring”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagaand 16 Februarie
Ds Christo Swanepoel is die prediker en die Skriflesing kom uit Matteus 7. Die teks is vers 16-17 en die tema:” God vernuwe my tot sy Beeld tot my troos en tot voordeel van my naaste.” HK Sondag 32 word behandel. ”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)