Sondag 4 Maart 
Ds Christo Swanepoel. Die Skriflesing is Matteus 9 vers 9 tot 13 en die teksvers is Markus 2 vers 14.

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondag 11 Maart
Ds Pieter du Plessis. Die Skriflesing is 1 Johannes 2 vanaf vers 28. Die tema "Ons is kinders van God en dit versterk ons sekerheid dat ons die ewig lewe het."

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondag 18 Maart 
Ds Christo Swanepoel.  Psalm 139 en Heidelberg Kategismus Sondag 44. Teksvers is die hele Psalm. Die tema "God gee Sy wet vir jou omdat Hy jou hart wil hê."

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondag 25 Maart
Ds Christo Swanepoel. Die Skrilesing is Matteus 20: 17 tot 28. "Jesus se lyding roep jou op tot opoffering en diens in Sy koninkryk."

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)