Sondag 5 Februarie.
Ds Pieter du Plessis. Skriflesing Romeine 3 vers 21 tot Romeine 4 vers 3. Die tema is "God vind die doodskuldiges onskuldig."

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondag 12 Februarie.
Ds Christo Swanepoel. Skriflesing Galasiers 6 vers 1 tot 10. Die tema is "Dra mekaar se laste en vervul so die Wet van die Here."

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondag 19 Februarie
Ds Christo Swanepoel. Skriflesing is uit Matteus 11 vers 20-30. Die tema is "Jesus belowe om aan diegene wat op sy Roepstem reageer, rus te gee."

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondag 26 Februarie
Ds Christo Swanepoel. Di skriflesing is uit Matteus 11 vers 25 tot Matteus 12 vers 8. Die tema is "Die rus wat God skenk maak van die gelowige 'n verkwikte dienskneg."

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)