Sondag, 5 Julie 2026
Oggenddiens: 9 uur gelei deur ds. Christo
Lees: Openbaring 17
Teks: Openbaring 17:8
Tema: God ontmasker die verborge aanslag van die antichris vir Sy kerk.
Hoofpunte:
1. Babilon word ontmasker.
2. Babilon se styl word ontmasker.
3. Die kerk word getroos.
Sing:
Ps. 89:1,2
Skb. 12-3:1,2
Ps. 130:2
Ps. 71:13,15
Ps. 68:10
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondag, 12 Julie 2026
Oggenddiens: 9 uur gelei deur ds. Christo
Lees: Openbaring 18
Teks: Gelese gedeelte
Tema: God, die regter voer ‘n regsaak met die teenstanders van sy kerk hier op aarde.
Hoofpunte:
1. Die klagstaat in die regsaak
2. Die vonnis in die regsaak
3. Die gevolg van die regsaak
Sing:
Ps 36: 2, 3
Skb 13-3: 1, 2
Ps 73: 9
Ps 73: 3, 8
Ps 73: 10, 12
Skb 13-3
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondag, 19 Julie 2026
Oggenddiens: 9 uur gelei deur ds. Christo
Lees: Openbaring 19
Teks: Openbaring 19:1-10
Tema: God se regverdigheid verseker ons van ‘n ewige fees wat vir ons wag.
1. God se regverdigheid,
2. Die bruilofsfees.
3. Die bruidspaar.
Sing: Ps. 45: 1,16 Sk. 12-3:1,2 Ps. 25:3,4 Ps. 86:6 Sk. 18-3:2,7,9
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondag, 26 Julie 2026
Oggenddiens: 9 uur gelei deur ds. Christo
Lees: Openbaring 19:11-21
Teks: Gelese gedeelte
Tema: Christus se verskyning laat aardse mag en misleiding verkrummel .
Hoofpunte:
1. Die bruidegom se verskyning.
2. Die vyande se verdwyning.
Sing:
Ps. 108-2: 1,2,8
Sk. 12-3:1,2
Ps. 1:1,4
Ps. 79:4,7,9
Sk. 18-3:8,9
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondag, 26 Julie 2026
Tweede diens: 11 uur gelei deur ds. Christo
Lees: Efesiërs 2:1-10
Teks: Efesiërs 2:8,9
Tema: Die waarde van ons geloof lê in ons regverdige en ewige lewe.
Hoofpunte: Ons staan voor die hemelse regterstoel …
1. Voor God regverdig.
2. In Christus regverdig.
3. Deur die geloof regverdig.
Sing:
Ps. 105:1
Ps. 31: 4,5
Sk. 10-2
Ps. 84:6
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)