Oggenddiens 2 Julie

Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel

Lees: Filippense 4:
Teks Filippense 4:4

Sing:
Ps: 150:1,2,3
Skb 12-3:1,2
Ps. 139:1,12
Ps 43:3,4
Skb 2-4: 1,3
Skb 13-3—Amen

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 9 Julie

Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel

Lees: Filippense 4:1-9
Teks: Filippense 4:8

Tema: God gee Sy vrede aan diegene wat hulle gedagtes heilig ontwikkel
1. Die basis vir heilige gedagtes
2. Die uitvloeisel van heilige gedagtes
3. Die gevolg van heilige gedagtes

Sing:
Ps. 135: 1,2,3 (wysie van Skb 18-7)
Skb. 12-3:1,2
Ps. 119:39,63
Ps. 34:2,6
Skb. 14:2
Skb 13-3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 16 Julie

Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel

Lees: 1 Tessalonisense 1:1-10
Teks: gelese gedeelte

Tema: God kies Sy kinders uit om voorbeelde te wees van Sy genade.
1. Voorbeeld wees in wat ek beleef.
2. Voorbeeld wees in wat ek sê
3. Voorbeeld wees in wat ek doen.
4. Voorbeeld wees in wat ek werk.

Sing:
Ps. 147:1,2
Skb. 12-3:1,2
Ps. 119: 4,7
Ps. 4:3,4
Skb. 14-1: 1,2,3
Skb 13-3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 23 Julie

Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel

Lees: Matt 5:1-20
Teks: Matt 5: 17-20

Tema: Jesus het die wet en die profete vervul sodat ons God se geregtigheid kan soek.
1. Jesus vervul die wet.
2. Jesus vervul die profete.
3. Jesus vereis geregtigheid.

Sing:
Ps. 48: 1,4
Skb. 12-3:1,2
Ps. 19: 4,7
Ps. 89: 6,11
Ps. 118:13,14
Skb 13-3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

2de diens 23 Julie

Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel

Lees: Matt 12:1-8
Teks: Matt 12:8
H.K. Sondag 38

Tema: Die Sabbat is die teken van God se orde in menslike tyd.
1. God se orde onder mense.
2. Die teken van God se orde onder mense.

Sing:
Ps. 149:1,2
Ps. 36:2
Skb. 10-2
Ps. 63:2,3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 30 Julie 2023

Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel
(Reeks oor die Saligsprekinge)

Lees: Matt 5: 21-26
Teks: Matt 5: Gelese gedeelte
Tema: Jesus leer hoe God se wet die pad na versoening tussen mense uitwys.
1. Die betekenis van die wet.
2. Die praktiese gevolg van die leer van Jesus.
3. Die versoening tussen mense.

Sing:
Ps. 92:1,2,6 (lofpsalm)
Skb 12-3:1,2 (na die geloofbelydenis)
Ps. 1:1,4 na die wet)
Ps. 43:1,3 met die oog op die prediking
Ps. 40:2,5 antwoord op die prediking
Skb 13-3—Amen 

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

2de diens 30 Julie 2023

Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel

Lees: Efesiërs 5: 25-6:9 Teks: Gelese gedeelte H.K. Sondag 39
Tema: God gee gesag aan mense ter wille van ordelikheid.
1. God is gesag.
2. God gee gesag.
3. God vra rekenskap.

Sing:
Ps. 99:2,3
Ps. 34: 6,7
Skb. 10-2
Ps. 128:1,3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)