Oggenddiens 5 Julie 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Handelinge 4:23-37 Teks: Gelese gedeelte Tema:In beproewing vind die gemeente hulle bemoediging en hulle vreugde in die Bron van hulle geloof. Hoofpunte: Die Bron van die geloof. Die bemoediging van die Here. Die vreugde van die gemeente. Sing: Psalm 2:6

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 5 Julie 

Die Erediens word gelei deur Ds. Lourens Venter. Die Skriflesing: Lukas 8 :40-56. Sondag 23

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 12 Julie 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Handelinge 5:1-11 Teks: Gelese gedeelte Tema: God bewaar Sy kerk wanneer die waarheid van die Heilige Gees ondermyn word. Hoofpunte: Die ondermyning van die waarheid. Die blootlegging van die sonde. Die straf van die Heilige Gees. Sing: Psalm 36:1 en 3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 12 Julie 

Die Erediens word gelei deur Ds. Martin v Helden. Die Skriflesing: Galasiers 5. Sondag 24

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 19 Julie

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Handelinge 5:12-16 Teks: Handelinge 5:14 Tog is baie mense wat in die Here geglo het, mans sowel as vrouens, algaande by hulle getal gevoeg. Tema: Die gemeente van Christus laat God se werk hier op aarde voortgaan met geloofskrag. Hoofpunte: Christus se werk word voortgesit. Die gesag waarmee die werk voortgaan. Die sukses waarmee die kerk werk. Sing: Psalm 91:1.3 (Totius beryming)

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 19 Julie 

Die Erediens word gelei deur Ds. Gerhard Kruger. Die Skriflesing: Jesaia 55. Teks. Jesaia 55:2,2,10,11. Sondag: 25

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 26 Julie 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Handelinge 5:17-29 Teks: Gelese gedeelte Tema: God gebruik selfs die haat van sy kerk se vyande om Sy almag te openbaar. Hoofpunte: Die tussenkoms van God. Die opdrag van God. Die vereiste van God. Sing: Psalm 33:6

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 26 Julie 

Die Erediens word gelei deur Ds. Gerhard Kruger. Markus 1:1-11. Tema: Die Betekenis van die Doop Sondag: 26

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)