Sondagoggend 12 Julie

Ds Christo Swanepoel is die prediker. Die Skriflesing is Lukas 17: 1-10. Die tema "‘n Gelowige kan die Here alleen maar in nederigheid dien wanneer daar geloofsgroei is." Sing: Psalm 68:1 en 9; Skrifb 12-3: 1 en 2; Psalm 59: 1 en 10; Psalm 61: 1, 2 en 4; Skrifb 14: 2. .

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 19 Julie

Ds Christo Swanepoel is die prediker. Die Skriflesing is Hebreërs 11: 1-21. die teksvers is Hebreërs 11: 1 en HK Sondag 7. "Tema: Geloof in die ware God vra insig en oorgawe." Psalm 33: 1 en 2; Skrifb 12-3 vers 1 en 2; Psalm 86: 1 en 6; Psalm 68:9 en Psalm 40:4 " Sing: Psalm 68:1 en 9; Skrifb 12-3: 1 en 2; Psalm 59: 1 en 10; Psalm 61: 1, 2 en 4; Skrifb 14: 2. .

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 26 Julie

Ds Christo Swanepoel bedien die woord. Die Skriflesing is Psalm 94. Teks: Hele Psalm. Tema: "God verhoor die gelowige gebed wat smeek vir sy geregtigheid." Sing: Psalm 48: 1, 4; Skrifb 12-3: 1, 2; Psalm 119: 1, 4; Psalm 48: 2,3; Psalm 89: 6.

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagaand 26 Julie

Ds Christo Swanepoel lees Genesis 15. Teks: Genesis 15:17 en HK Sondag 8 is aan die orde. Tema: "God vertroos ons deur die verborge waarheid van die Drie-eenheid." Sing: Psalm 33: 3; Psalm 25: 7; Skrifb 10-2 en Psalm 105: 2,3

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)