Sondagoggend 6 Julie  
Ds Christo Swanepoel is die prediker. Die Skriflesing is uitHandelinge 5:1-11. Die Tema:“God bewaar Sy kerk wanneer die waarheid van die Heilige Gees ondermyn word."  

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 13 Julie  
Oudl Jan Plomp doen 'n Leesdiens.Die Skriflesing is uit 2 Samuel 18: 9 – 33. Die Tema:“Die droefheid van 'n vader."(Preek van Ds A.H. Klopper) 

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagaand 13 Julie  
Ds Cassie Aucamp is die prediker. Die Skriflesing is uit Handelinge 2:1-14; 32-41. Die Tema:“Drie bakens op God se pad tot geloof in Christus." 

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 20 Julie  
Ds Christo Swanepoel is die prediker. Die Skriflesing is uit Markus 10: 7-31. Die Tema: “Maak jou band met Christus vas sodat jy Hom kan volg tot in die ewigheid." 

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 27 Julie  
Ds Christo Swanepoel is die prediker. Die Skriflesing is uit Handelinge 5: 12-16. . Die Tema: “Die gemeente van Christus laat God se werk hier op aarde voortgaan met geloofskrag." 

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagaand 27 Julie  
Ds Christo Swanepoel is die prediker. Die Skriflesing is uit Handelinge 2: . Die Tema: “Dié Sabbat is teken van Goddelike vrede in menslike tyd." 

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)