Sondagoggend 2 Junie 2013
Ds Christo Swanepoel lees uit Prediker 11: 1-8. Die tema: " God beloon diegene wat hulle toekoms met geloofsvertroue in Sy Vaderhand lê."

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondagoggend 16 Junie 2013
Ds Chriisto Swanepoel lees Psalm 23. Die tema: “Die Here is die Herder wat elke gelowige tot in die ewige Vaderhuis lei.”

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondagoggend 23 Junie 2013
Ds Christo Swanepoel lees Psalm 24. "Die Here trek saam met sy kerk die ewigheid in."

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondagoggend 30 Junie 2013
Ds Christo Swanepoel lees Psalm 25. Die Tema: “Die verhouding tussen God en sy kind is gegrond op innige liefde en oorgawe”

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)