Sondagoggend 5 Mei
Ds Christo Swanepoel lees uit: Filipense 3: 17-21. Tema:“Christus skenk gawes wat ewigheidswaarde het vir Sy kerk.”

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Donderdagaand 9 Mei Hemelvaart
Ds Chrito Swanepoel lei die diens en lees Lukas 23-49 en Lukas 24:50-53. Tema: “Christus se triomftog open weer die poorte van die hemel vir sy kerk.”

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondagoggend 12 Mei
Ds Swanepoel se Woordbediening kom uit Lukas 18: 35-42. Die tema: "God genees ‘n sondaar omdat hy antwoord op sy hulp geroep."

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondagaand 12 Mei
Ds Christo Swaenpoel preek uit Efesiers 2: 2-10 en behandel HK Sondag 23. Die tema: "Ons geloof bevestig ons regverdige en ewige lewe."

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondagaand 19 Mei
Die Skrifgedeelte is Lukas 11: 1-32. Die Heidelbergse Kategismus Sondag 24 is aan die orde. Die tema: "God beloon my goeie werke al verdien ek dit nie."

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)