Sondagoggend 7 Julie
Ds Willem Kotze van GK Rooihuiskraal lees uit Deut 5: 1-20 en Psalm 81. " God se verbintenis met ons."

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondagoggend 14 Julie
Ds Christo Swanepoel lees uit Psalm 19. "God se magtoge stem roep almal op to verwondering en lof.

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondagoggend 21 Julie
Ds Pieter van der Walt lees uit Romeine 5: 1-11. "Versoen met God .......... die begin van 'n nuwe lewe."

 Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondagaand 21 Julie
Ds Christo Swanepoel lees uit Hebreërs 9: 1-10 en die Heidlebergse Kategismus Sondag 10 word behandel. Tema: “Die sakramente versterk jou geloof omdat dit jou op Christus se werk wys.”

 Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondagoggend 28 Julie
Ds Christo Swanepoel lees uit Galasieërs 6: 1-18. "God se kind dra Sy merk"

 Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondagaand 28 Julie
Ds Christo Swanepoel lees Eksodus 14 en daarna HK Sondag 26. "God se verlossing deur Christus word deur die water aan ons getoon."

 Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)