Sondagoggend 1 Julie
Ds Christo Swanepoel lees Genesis 35: 16-20; Genesis 49: 27 en Deutoronomium 33: 12. "God se stryder vind alleen oorwinninig op die genade pad van geloof."
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 8 Julie
Ds Christo Swanepoel lees uit Matteus 13: 36-50. "God roep elke mens om die rykdom van sy Koninkryk te soek en dit te beleef.”
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 15 Julie
Dr Naas Ferreira lees uit Jakobus 4: 1-10. "Vriendskap met die wêreld is vyandskap teen God"
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 22 Julie
Sondag 52 van die Heidelbergse Kategismus hou twee begrippe in: “laat ons nie in versoeking kom en verlos ons van die bose.” In vandag se preke gaan Ds Swanepoel aan die twee sake aandag gee.
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 29 Julie
Ds Christo Swanepoel lees uit Matteus 17: 22-27. "God voorsien dat Jesus ons skulb betaal."
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagaand 29 Julie
Ds Christo Swanepoel lees uit Romeine 8: 31-39 en HK Sondag 1."Ons troos lê in ons Eienaar."
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)