Sondag, 2 Augustus 2026 - Oggenddiens
Lees: Openbaring 20: 1-10
Teks: Gelese gedeelte
Tema: Christus het die satan vasgebind sodat die Kerk Sy werk kan voltooi voor die laaste oordeel.
Hoofpunte:
1. Die Satan gebind.
2. Die Kerk gedy.
3. Die Satan geoordeel.
Sing:
Ps. 146: 1,2
SK. 12-3:1,2
Ps. 130:1,2
Ps. 2: 3,4
Ps. 46:1,6
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondag, 2 Augustus 2026 - Tweede diens
Lees: Lukas 15:11-32
Teks: Lukas 15: 29,31 H.K. Sondag 24
Tema: God beloon die gelowige se goeie werke uit genade.
Hoofpunte: Die goeie werke van die mens…
1. Verdien niks,
2. word tog beloon,
3. is wel noodsaaklik.
Sing:
Ps. 118:14
Ps. 31:5,15
SK. 10-2
Ps. 116: 6,7,9
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondag, 9 Augustus 2026
Voorbereidingsdiens: 9 uur gelei deur ds. Christo
Lees: Lukas 13:22-30 en Daniël 5
Teks: Daniël 5:25
Tema: Die verklaring van God se oordeel roep ons tot bekering.
Hoofpunte:
1. Die rede vir die oordeel.
2. Die verklaring van die oordeel.
3. Die sekerheid van die oordeel.
Sing:
Psalm 84:1,6
SK 12-3:1,2
Ps. 38:1,17
Ps. 139:9,12
Ps. 4:2,4
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondag 16 Augustus , Nagmaal: 10 uur gelei deur ds. Christo
Lees: Daniël 5
Teks: Daniël 5:25
Tema: Die verklaring van God se oordeel roep op tot
bekering
Hoofpunte:
1. Die rede vir die oordeel.
2. Die verkondiging van die oordeel.
3. Die sekerheid van die oordeel.
Sing:
Ps. 116:12,14
Skb. 12-3:1,2
Ps. 119:39,65
Ps. 23:3
Ps. 116:1-
Ps. 150:1,3
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondag, 23 Augustus 2026 - Oggenddiens
Lees: Openbaring 20:11-15
Teks: Openbaring 20:15
Tema: God se laaste oordeel skei die skape van die bokke.
Hoofpunte:
1. Die voorbereiding vir die oordeel.
2. Die ondersoek vir die oordeel.
3. Die afloop van die oordeel.
Sing:
Ps. 48:1,4
SK. 12-3:1,2
Ps. 130:1,2
Ps. 99: 1,3
Ps. 130: 3,4
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondag, 23 Augustus 2026 - Tweede diens
Lees: Johannes 6:35-46
Teks: Johannes 6:44 H.K. Sondag 25
Tema: God werk en versterk die geloof in ons harte, deur die Heilige Gees.
Hoofpunte:
1. Die oorsprong van die geloof.
2. Die werking van die geloof.
3. Die versterking van die geloof.
Sing:
Ps. 33:1,7
Ps. 42:3,5
Skb: 10-2
Ps. 66:7
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
30 Augustus Oggenddiens gelei deur Ds Christo Swanepoel
Lees: Openbaring 21:1-8
Teks: Openbaring 21:6a
Tema: God trek by Sy nuwe woning in, waar Hy sy kinders vir
ewig sal seen en bewaar.
Hoofpunte:
1. God se nuwe woning.
2. God se ewige seen
3. God se ewige bewaring.
Sing:
Ps. 48:1,5
Skb. 12-3:1,2
Ps. 119:3,7
Ps. 116:1,2,3
Skb. 18-7:1,12
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
30 Augustus Tweede diens om 11 uur
Lees: Hebreërs 9:1-10
Teks: Hebreërs 9:9,10
H.K. Sondag 25
Tema: Die sakrament versterk jou geloof omdat dit jou op Christus se werk wys.
Hoofpunte:
Die versterking van die geloof.
Die bevestiging van die geloof.
Sing:
Ps. 118:7
Ps. 111:1,3 (tweede beryming)
Skb. 10-2
Ps. 105:3,6
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)