6 Julie Oggenddiens: 9 uur deur ds. Christo
(Vandag is die laaste preek in die reeks oor Jakob se sterfbedwoorde
aan sy 12 seuns).
Lees: Gen. 35: 16-20
Teks: Gen. 49:27 en Deutr. 33:1,2
Tema: God se stryder vind alleen oorwinning op die genadepad van die geloof.
1. Die naam wat Benjamin ontvang het.
2. Die stryd wat Benjamin gestry het.
3. Die genade wat Benjamin gevind het.
Sing
Ps. 18:1,13
Skb. 12-3:1,2
Ps. 4: 1,3
Ps. 61:2,3,6’
Skb. 15-7:4,5,6
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
13 Julie 2025 - Oggenddiens: 9 uur deur ds. Christo
Lees: Lukas 7: 36-50
Teks: Lukas 7: 50
Tema: God verander die skyngodsdiens na
godsdiens van oorgawe en
bevryding.
1. Die skyngodsdiens van die Fariseër.
2. Die oorgawe van die sondares.
3. Die bevryding van die sondares.
Sing:
Ps. 92:1,6
Skb. 12-3:1,2
Ps. 25:2,3
Ps. 34:7,8
Skb. 3-3:1,2,3,6
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
20 Julie 2025 - Oggenddiens: 9 uur deur ds. Christo
Lees: 1 Thes. 1:1-10
Teks: Gelese gedeelte
Tema: God kies Sy kinders uit om voorbeelde te wees van Sy genade.
Hoofpunte:
1. Voorbeeld te wees in wat ek beleef.
2. Voorbeeld te wees in wat ek sê.
3. Voorbeeld te wees in wat ek doen.
4. Voorbeeld te wees in wat ek werk.
Sing:
Ps. 150:1,2
Skb. 12-3:1,2
Ps. 119:4,7
Ps. 43:4&7
Skb. 14-1:1,2,3
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
27 Julie 2025 - Oggenddiens: 9 uur deur ds. Christo
Reeks: Visioene in Openbaring
Lees: Openbaring 4
Teks: Gelese gedeelte
Tema: ‘n Troon wat skitter uit die geopende hemel
troos die gelowige wat worstel in die strydende kerk.
Hoofpunte:
1. Die troon in die oop hemel.
2. Die troos vir die strydende kerk.
Sing:
Ps. 145: 1,4,6,7
Skb. 12-3:1,2
Ps. 4:2
Ps. 2:1,2
Ps. 68: 15,16
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
27 Julie 2025 - Tweede diens: 11 uur deur ds. Christo
Lees: Efesiërs 4:17-32
Teks: Efesiërs 4: 28, H.K. Sondag 42
Tema: God is die Eienaar van alle dinge.
1. God is die Eienaar van Sy skepping.
2. Satan is die dief van die skepping.
3. Christus is die Opeiser van die skepping.
Sing:
Ps. 89:1,3
Ps. 89:6
Skb. 10-2
Ps. 19:6,7
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)