1 Junie 2025 Erediens: 9 uur gelei deur ds. Christo Swanepoel

Lees: Jona 1 en Matteus 12:38-42
Teks: Matteus 12:39-40
Tema: Die doop is ‘n teken van die gelowige se sterwe en van sy nuwe lewe.
Hoofpunte:
1. Die teken van Jona.
2. Die sending van Jona.
3. Die betekenis van Jona.

Sing:
Ps. 89:3,7
Skb. 12-3:1,2
Ps. 89:17
Ps. 105:5
Skb. 16-1:2,3
Skb. 3-3;1,5,6

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

1 Junie 2025 Tweede Erediens: 11 uur gelei deur ds. Lourens du Plessis

Lees: Matteus 7: 13 – 23
Lukas 13: 22 – 30
Teks: Matteus 7: 23 en Lukas 13: 25 – 27
Tema: Ken jy God?
En ken Hy jou?
Hoofpunte:
1. Wat “ken” beteken.
2. Wat dit behels om Hom te ken.
3. Hoe deurslaggewend dit is dat Hy jou ken!

Sing:
Ps. 33: 1,8 en 9
Ps. 16: 1,2
Ps. 1: 1,4

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

8 Junie Oggenddiens: 9 uur deur ds. Christo


Lees: Genesis: 30:7&8 en Rom. 8:1-11
Teks: Genesis: 49:21
Tema: God roep Sy kind om dieper te kyk as die skoonheid wat hierdie wêreld vertoon.
1. Die seën wat Naftali ontvang het.
2. Die kultuur wat Naftali geskep het.
3. Die skoonheid wat God gewys het.

Sing:
Ps.33:1,7
Skb. 12-3:1,2
Ps. 40:4,6
Ps. 19:1,2
Ps. 73:11,12

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

8 Junie Tweede diens: 11 uur
Lees: Genesis 4:17-24; Matteus 2:16-18
Teks: Genesis 4: 23&24
H.K. Sondag 40
Tema: God versterk ons in ons stryd om die voorgang van die lewe.
1. God het die lewe geëis.
2. Satan het die lewe verwoes.
3. Christus het die lewe herstel.


Sing:
Ps. 34: 2,6
Ps. 31: 1,9,10,11
Skb. 10-2
Ps. 36:2,3 

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 


ds Cassie Aucamp

15 Junie Oggenddiens: 9 uur deur ds Cassie Aucamp

Lees: Handelinge 2: 1 - 18
Teks: Handelinge 2: 4
Tema: Is ons ‘n Pinksterkerk?

Sing:
Ps 48: 4, 5
Skb 12: 1, 4
Ps 51: 1, 5
Skb 8-1: 1, 2
Ps 33:, 5, 6
Skb 13: 3

 

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

22 Junie Oggenddiens: 9 uur deur ds  Hendrik du Plessis ( Botswana sendinggroep)

Lees: 2 Konings 20:1-21

Lofpsalm: 146:1,2
Skb. 12-3:1,2
Ps. 138: 1,2
Ps. 33:6,7
Ps. 138:4

 

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

22 Junie Tweede diens: 11 uur deur ds. Christo

Lees: Johannes 8:1-11, Spreuke 16: 25-33
Teks: Johannes 8:11 Spreuke 25:28 H.K. Sondag 41
Tema: Christus herstel die verwoeste huwelik.

Hoofpunte:
1. God stel die huwelik in.
2. Die Satan verwoes die huwelik.
3. Christus herstel die huwelik.

Sing:
Ps. 95:1,4
Ps. 40;6,8
Skb. 10-2
Ps. 128:1,4

 

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

29 Junie Oggend diens: 9 uur deur ds. Christo

Lees: Ps. 105: 1-24
Teks: Gen. 49:22-26
Tema: God seên Sy verbondskinders, sodat ons die oorwinning in Sy naam kan ontvang.

Hoofpunte:
1. Die seën wat Josef ontvang het.
2. Die stryd wat Josef gevoer het.
3. Die oorwinning wat God behaal het.

Sing:
105:1,2,3
Skb. 12-3:1,2
Skb. 10-2
Ps. 27:4,6
Ps. 105:10,13,23
Skb.15-1: 1,2,3,4

 

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)