3 Augustus Oggenddiens: ds. Cassie Aucamp (emeritus).
Lees: 1 Kronieke 16:1-7,34-43
Teks: 1 Kronieke 16-43
Tema: Die Here se seënende teenwoordigheid in jou huis.
Sing:
Ps. 48: 4, 5
Skb. 12-3:1,2 na die geloofsbelydenis
Ps. 79: 5,6 (Melodie “Bly by my Heer”) na die wet.
Ps. 146:8 (by die doop)
Ps. 127-2 (Cloete) 1,2,3 melodie van Ps. 145
Ps. 128:2,3,4
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
3 Augustus Tweede diens: 11 uur—ds. Christo
Lees: Jakobus 3:1-12
Teks: Jakobus 3:10
H.K. Sondag 43
Tema: God ontmasker die leuen as die stryd teen die waarheid
Hoofpunte:
1. Die karakter van die leuen.
2. Die ontmaskering van die leuen.
3. Die stryd teen die leuen.
SIng:
Ps. 18:1
Ps. 18:14
Skb. 10-2
Ps. 4:1
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
10 Augustus Oggenddiens: ds. Christo
Lees: Openbaring 5: 1-4
Teks: Openbaring 5: 5
Tema: Die Middelaarskrag van Christus is Sy kerk se enigste troos.
Hoofpunte:
1. Die Middelaarskrag van Christus.
2. Die Kerk se enigste troos.
Sing:
Ps. 150:1,3
Skb. 12-3:1,2
Ps. 25:2,7
Ps. 33:6,7
Ps. 89:3,7
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Tweede diens: 11 uur—ds. Christo
Lees: Galasiërs 5:16-26
Teks: Galasiërs 5:24&25
H.K. Sondag 44
Tema: God vat sy wet saam in die hart van die mens.
Hoofpunte:
1. God het jou Sy wet gegee.
2. God het jou jou hart gevra.
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
17 Augustus Nagmaal: ds. Christo Swanepoel
Lees: Openbaring 5: 1-14
Teks: Openbaring 5: 5,6
Tema: Nagmaal wys jou na die Leeu en die Lam.
Sing:
Ps. 118:13,14
Skb. 12-3:1,2 Ps. 89:17
Ps. 23:3
Ps. 116
SKB 5-3: 1,2
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
24 Augustus Oggenddiens: ds. Christo
(Ons gaan voort met die reeks uit Openbaring en nou begin die visioene ontvou).
Lees: Openbaring 6:1-8
Teks: Gelese gedeelte
Tema: Die vier ruiters op pad na die einde.
Hoofpunte:
1. Ruiter op die wit perd.
2. Rooi perd. 3. Swart perd.
4. Vaal perd.
Sing:
Ps. 27: 1,6
Skb. 12-3:1,2
Ps. 42: 1,3
Ps. 20: 1&4 (Na die bevestiging van ampsdraers)
Ps. 68:14
Ps. 91: 3,4 en 7
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Tweede diens: 11 uur—ds. Christo
Reeks oor die Onse Vader-gebed begin vandag.
Lees: Psalm 50 H.K. Sondag 45
Tema: Die gesprek tussen ‘n kind en sy hemelse Vader moet getuig van opregte liefde.
Hoofpunte:
1. Noodsaaklikheid van die gesprek.
2. Voorwaardes vir so ’n gesprek.
3. Die vorm van die gesprek.
Sing:
Ps.33:11;
Ps. 90:1,9;
Skb. 10-2;
Ps. 61:4
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
31 Augustus Oggenddiens: ds. Christo
(Ons gaan voort met die reeks uit Openbaring en nou begin die visioene ontvou).
Lees: Openbaring 6 :9 -17
Teks: Gelese gedeelte
Tema : Ons kyk na die 5de en 6de seels wat oopgemaak word.
Hoofpunte
1)Sien 'n biddende kerk
2)Sien 'n Sidderende wereld
Sing:
Ps 146 : 1,3
SB 12-3 : 1, 2
Ps 16 : 4,5
Ps 74 : 2,7,8
Ps 74 : 9,13
Ps 74 : 15
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Tweede diens: 11 uur—ds. Christo
Reeks oor die Onse Vader-gebed gaan voort.
Lees: Lukas 11 H.K. Sondag 46
Tema : Hoe moet mens jou gesprek met God begin
Hoofpunte
1)Die aanhef van die gebed : Onse Vader .
2)Die almag van God : wat in die hemel is.
Sing:
Ps 33 : 1
Ps 86 : 6
SB 10 -2
Ps 25 : 3, 6
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)