Oggenddiens 2 Augustus 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Handelinge 6 Teks: Handelinge 6:7 Tema: God seën sy kerk deur dit te orden en dit te verdedig. Hoofpunte: God orden sy kerk. God seën sy kerk. God verdedig sy kerk. Sing: Skrifberyming 18-7:1 en 2

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 2 Augustus 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Daniël 6 Teks: Daniël 6:12 Tema: God bevry sy gelowige kinders in hulle stryd teen die dood. Hoofpunte: Die aanslag teen God se kinders. Die geloof van God se kinders. Die bevryding van God se kinders. Sing: Psalm 84:1 en 6; Psalm 43:3 en 4; Skrifberyming 10:2; Skrifberyming 14-1 en 2

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 9 Augustus 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Handelinge 7 Teks: Gelese hoofstuk Tema: Die boodskap van die Here se kerk, het soms traumatiese gevolge, as gevolg van die vyande van die Here se kerk. Hoofpunte: Die boodskap van die Here se kerk. Die vyande van die Here se kerk. Die resultaat vir die Here se kerk. Sing: Psalm 36:2 en 3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 9 Augustus 

Die Erediens word gelei deur Ds. Gerhard Kruger. Lees: Mattheus 28 : 11-20, Sondag 27

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 16 Augustus 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Handelinge 7:54 - 60 Teks: Handelinge 7:56 Tema: God kom haal sy kinders nadat hulle die wêreld in Sy verlossings-plan gewys het. Hoofpunte: Stefanus se vermaning. Die Sanhedrin se reaksie. God se openbaring. Sing: Skrifberyming 7-2:1 en 2

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 16 Augustus 

Die Erediens word gelei deur Ds. Lourens Venter. Lees: Mattheus 26:17-30, Teks: Mattheus 26:12-28, Sondag 28

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 23 Augustus 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Handelinge 8:1-25 Teks: Gelese gedeelte Tema: God kan selfs die vervolging en verstrooiing van Sy kerk gebruik om verkondiging en vernuwing te bewerkstellig. Hoofpunte: Die verstrooiing van die gemeente. Die verkondiging van Christus. Die vernuwing van die boodskap. Sing: Psalm 73:11 en 12

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 23 Augustus 

Die Erediens word gelei deur Ds. Maartin van Helden. Lees: Openbaring 3:14-22, Teks: Openbaring 3:20, Sondag 29

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 30 Augustus 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Handelinge 8:26-40 Teks: Gelese gedeelte Tema: God se plan laat Sy kerk uitbrei na die uithoeke van die wêreld. Hoofpunte: God se plan is gereed. God se prediker wys die pad. Die mens se blye reaksie op die boodskap Sing: Psalm 97:1

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 30 Augustus 

Die Erediens word gelei deur Ds. Gerhard Kruger. Lees: 1 Korintieers 11:17-34, Teks: 1 Korintieers 11:27-29, Sondag 30

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)