Sondagoggend 2 Augustus

Ds Christo Swanepoel bedien die woord. Die Skriflesing is Jesaja 57: 14-21. Die teksvers is Jesaja 57: 15. Die tema van die preek is "God se grote almag maak ons klein voor Hom." Sing: Psalm 113: 1, 2 en 3; Skrifb 12-3: en 2; Psalm 51:1 en 8; Psalm 147: 1en 2; Psalm 138: 1 en 3.

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 9 Augustus

Ds Daan Bakker lei die diens en lees Lukas 18:15-17; Matteus 19:13-15; Markus 10:13-16; Matteus 18:1-7 Markus 9:33-37. Die teksvers is Lukas 18:17 Die tema: “Kinders word met ope arms in die Koninkryk ontvang.” Sing: Psalm 145:1,2,11,12 ; Skrif b 12-3: 1,en 2; Psalm 119:1 en 4; Psalm 105:5; Psalm 128:1,2,3,4.

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 16 Augustus

Ds Christo Swanepoel lei die diens en lees 2 Konings 5: 1-16. Die teksvers is 2 Konings 5:3. Die tema is: “God toon aan jou waarheen jy jou probleem moet neem.” Sing: Psalm 84: 1 en 2; Skrifb 12-34: 1 en 2; Psalm 119: 1 en 11; Psalm 130: 1 en 3; Psalm 119: 19.

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 23 Augustus

Ds Christo Swanepoel lei die Nagmaaldiens en lees 2 Konings 7. Teks: 2 Konings 7: 9 Tema: “Die blye boodskap van God se bevryding.” Sing: Psalm 103: 1, 2; Skrifberyming: 12-3: 1, 2; Psalm 42:3, 5; Psalm 23:3; Psalm 116; Psalm 103:3.

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagaand 23 Augustus

Ds Christo Swanepoel lees 2 Konings 5: 15-27. Teks: Gelese gedeelte. Tema: “God toon aan jou waarheen jy jou probleem moet neem.” Sing: Psalm 48:1, 4; Psalm 43: 3, 4; Skrifb 10-2; Psalm 36: 1, 2.

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 30 Augustus

Ds Christo Swanepoel Lees: Markus 9: 30-37. Die teks: Markus 9:37. Tema: "Jesus gebruik kinders om Sy verlossingswerk te verkondig." Sing: Psalm 146-1: 1, 8; Skriifb 12-3:1, 2; Ps. 130-1:2, 4; Psalm 105-1:5; Psalm 25:6, 7; Skrifb 16-1: 1, 2 en 3.

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)