Sondagoggend 5 Augustus
Ds Christo Swanepoel lees Hebreërs 11: 1-10 en Hebreërs 12: 1-3. "Die Here versterk die gelowige n die wedloop van die lewe."
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 12 Augustus
Ds Christo Swanepoel lees Psalm 106 "God luister na sy kind se verlange."
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 19 Augustus
Die Skriflesing deur Ds Christo Swanepoel kom uit Matteus 22: 1-10: "Jeus nooi jou uit om aan Sy maaltyd wat voorberei is deel te neem."
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 26 Augustus
Die Woorbedining kom vanoggend uit Lukas 22: 22-34 en Job 1: 1-12. "God bewaar die gelowige teen die aanslae van satan."
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)