Oggenddiens 7 Januarie 2024

Die diens word gelei deur Ds. Awie Verhoef.

Lees: Hand 1:1 – 26
Teksvers: Han 1:5b
Tema: God se koninkryk kom op die aarde soos in die hemel deur Jesus, sy Gees en sy kerk.

Sing:
Ps. 71:1, 12 en 14
SB 12-3:1 en 2
Ps. 25:5
SB 10-2:1
Ps. 103:1 en 11
Skb: 13-3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 14 Januarie 2024

Die diens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel.

Lees: Hand 19:8-20
Teksvers: Hand 19:15
Tema: God ontmasker die nabootsing van die ware godsdiens.

Sing:
Ps. 33:1,8
Skb. 12-3:1,2
Ps. 130:2,4
Ps. 91:1
Skb. 7-2:1,2
Skb 13-3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 21 Januarie 2024

Die diens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel.

Lees: Hand 23: 12-23
Teksvers: Han 23:16
Tema: God beskerm diegene wat op Sy plan vertrou.

Sing:
Ps. 100:1-4
SB 12-3:1 en 2
Ps. 9:7,9,10
Ps. 42:3,5
Ps. 40:2,3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Tweede diens 21 Januarie 2024

Die diens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel.

Lees: Matt 7:1-11
Teksvers: Matt 7:11
Tema: God is die gewer van alle goeie gawes.

Sing:
Ps. 107:1,2
Ps. 128:1
Skb. 10-2
Ps. 90:9

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 28 Januarie 2024

Die diens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel.

Lees: Handelingelinge 25
Teks: Gelese gedeelte

Tema: God vra toewyding van sy kind in ‘n wêreld van mag en vertoon.
1. Festus – ‘n wêreld van mag.
2. Agrippa — ‘n wêreld van vertoon.
3. Paulus — ‘n lewe van toewyding.

Sing:
Ps. 34: 2,6
Skb. 12-3:1,2
Ps. 119: 3, 33 (“ Wat ‘n vriend” se wysie)
Ps. 134:4 (bevestiging van diakens)
Ps. 73: 8,12
Skb. 14-1:1,2,3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Tweede diens 28 Januarie 2024

Die diens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel.

Lees: H.K. Sondag 51
Lees: Matteus 6:1-18
Teks: Matteus 6:14,15

Tema: Die gebed verwoord ons behoefte aan vergewing en ons drang tot vergewing.
1. Ons behoefte aan vergewing.
2. God’s genade van vergewing.

Sing:

Ps 118 : 1,10
Ps 65 : 2,3
SB 10-2
Ps 99 :4,5

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)