1ste diens 5 Februarie
Die Erediens word gelei deur Ds. Awie Verhoef. Skriflesing: Matteus 11; 2-19. Teks: Matteus 11 ; 3 Tema: Wat is jou verwagtng van Jesus Christus?. Sang: Lied 191: 1- 3. Ps. 27-1: 1, 5, 6. Ps. 23-1: 1-3 (eerste beryming). Ps. 47-1: 1, 3, 4 SB 12-3:1 – 2 Ps 19:6 Ps 43:1 – 3 SB 15-1: 1 – 4.
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
2 de diens 5 Februarie
Die Erediens word gelei deur Ds. Awie Verhoef. Skriflesing: Mt 11:20 – 30. Teks: Mt 11:28. Tema: Kom na my toe almal wat bemoeid en oorlaai is. Sang: Ps 67:1 – 3 (Cloete. Wysie: Ps 33), Ps 8: 1, 3, 4, 5 (Cloete), Ps 31: 15, 19
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
1ste diens 12 Februarie
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Amos 7: 1-9. Teks: Amos 7:8 Tema: God ondersoek die kwaliteit van jou geestelike bouwerk: 1. Wie doen die ondersoek 2. Waar word die ondersoek gedoen. 3. Wat is die uitslag van die ondersoek. Ps. 36:2 Skb 12-3:1,2 Ps. 19:4,7 Ps. 43:3,4 Ps. 126: 2,3 Skb 13-3.
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
2de diens 12 Februarie
Die Erediens word gelei deur Teologiese student Alistair van Heerden. Skriflesing: Rut 4:1-22. Teks: Rut 4:14 en 17 Tema: Die Here bring verlossing deur getrou te bly aan Sy beloftes. Sing Ps 33:1,2,6. Ps 40:1,4. Ps 103: 1, 2, 3. Skb 13-3: 1.
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
1ste diens 19 Februarie
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Amos 7: 1-9. Teks: Amos 7:8 Tema: In God se oordeel is daar ook genade te vind. 1. Die gelowige soek genade in die oordeel. 2. Die gelowige vind genade in die oordeel. Ps. 145: 1,3 Skb 12-3:1,2 Ps. 130:1,4 Ps. 150:2 Skb 13-3.
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
1ste diens 26 Februarie
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Deutr. 32:1-18. Teks: Deutr. 32:11, 12. Tema: God forseer ons soms om selfstandig te word deur ons afhanklikheid te leer. 1. God forseer sy kind. 2. God leer sy kind selfstandigheid. 3. God leer Sy kind afhanklikheid. Sing : Ps. 18:1,9. Skb 12-3. Ps. 25: 2,3. Ps. 61:1,2,3.Ps. 91:1,2. SKB 13-3
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
2de diens 26 Februarie
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Genesis 3, Openbaring 22:10-21 en H.K Sondag 31. Tema: Christus sluit die hemel oop of toe deur Wood en daad Ps. 118:1. Ps. 42:1. Ps. 100:2,3. Skb: 12-3:1.
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)