Oggenddiens 3 Januarie 

Die Erediens word gelei deur Ds. Casper Breed. Lees: Daniel 10, Openbaring 1

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 3 Januarie 

Die Erediens word gelei deur Ds. Martin van Helden. Lees: Deutrenomium 11:8-12. Teks: Deut 11:12. Tema: Die Here se oog is elke dag van die jaar oor jou.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 10 Januarie 

Die Erediens word gelei deur Ds. Casper Breed. Lees: 1 Samuel 13 en gedeelte van 1 Samuel 14

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 10 Januarie 

Die Erediens word gelei deur Ds. Lourens Venter. Lees: Ester 4. Teks: Ester 4:16. Tema: Hoekom moet ek Bid? Sondag 45

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 17 Januarie 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Eksodus 23:14—33 Teks: Eksodus 23:19 Tema: God se verbondsplan skep geloofsvertroue by Sy kinders wat Hom dien. Hoofpunte: God se verbondsplan. Die geloofsvertroue.
Die diens aan God. Sing: Psalm 36:2 en 3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 17 Januarie 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Lukas 11:1-13 Teks: Lukas 11:13 Heidelbergse Kategismus: Sondag 46 Tema: Die Almagtige God het in Sy liefde ons hemelse Vader geword - Ons moet Hom so in ons gebed bely. Hoofpunte: In ons gebed moet ons vertrou op: Die Vaderliefde van God. Die almag van God. Sing: Psalm 150:1; Psalm 33:11; Skrifberyming 10-2; Psalm 73:10

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 24 Januarie 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: 2 Kronieke 24 Teks:2 Kronieke 24:2 Solank die priester Jojada geleef het, het Joas gedoen wat reg is in die oë van die Here. Tema: God vra selfstandige geloof van sy kind. Hoofpunte: Koning Joas se goeie begin. Koning Joas se skokkende verval. Koning Joas se tragiese einde. Sing: Psalm 1:1 en 4

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 24 Januarie 

Die Erediens word gelei deur Ds. Lourens Venter. Lees: Jeremia 7:1-34, Markus 11:12-26. Teks: Markus 11:9-11. Sondag 47 Tema: Die huis van gebed moet nie ‘n rowerspelonk wees nie.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 31 Januarie 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Rigters 6:1-24 Teks: Rigters 6:12 Die Engel van die Here het aan hom verskyn en vir hom gesê: “Die Here is by jou, dapper man!” Tema: God se bevryding van sy kinders hou duidelike opdragte vir hulle in. Hoofpunte: Die hopelose toestand van God se kinders. Die wonderlike plan van God vir bevryding. Die duidelike opdragte vir God se kinders. Sing: Psalm 147:2 en 4

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 31 Januarie 

Die Erediens word gelei deur Ds. Martin van Helden. Lees: Openbaring 22, 1 Korintieers16:22. Teks: Openbaring 22:20. Sondag 48 Tema: Maranata! Laat U Koningkryk kom.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)