Oggenddiens 5 Januarie 

Die Erediens word voorgelees deur Student Erasmus Venter. TEMA: Bly by die Here en Hy sal by jou bly.  Psalm 146 (du Toit, 1936) verse 1, 2, 3 en 4 Loflied: Psalm 33 (du Toit, 1936) verse 1 en 2 Sing: Skrifberyming 12-3 verse 1 en 2 Psalm 119 (du Toit, 1936) vers 1, 6 en 7 Skriflesing: 2 Kronieke 14:2 – 15:7 Fokusverse: 2 Kronieke 15:2 Sing: Psalm 25 (du Toit, 1936) verse 1 Sing: Psalm 100 1, 2, 3 en 4 Skrifberyming 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 19 Januarie

Die Erediens word gelei deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Nehemia 1:1-11 Teks: Nehemia 1:4 By die aanhoor van dié woorde het ek gaan sit en gehuil en dae lank getreur. Ek het gevas en tot die God van die hemel gebid. Tema: God wys vir Sy kinders die nood van die tyd, sodat hulle in geloof daarop kan reageer. Hoofpunte: 1. Die omstandighede waarin Nehemia hom bevind het. 2. Die nood wat Nehemia besef het. 
3. Die aksie wat Nehemia geneem het. Sing: Psalm 92:1, 6 en 7; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 126:2 en 3; Psalm 27:4 en 6; Psalm 144:1 en 3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 19 Januarie

Die Erediens word gelei deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Handelinge 4:1-31 Teks: Handelinge 4:12 “Hý bring die verlossing en niemand anders nie. Daar is geen ander naam op die aarde aan die mense gegee waardeur God wil dat ons verlos moet word nie.” Heidelbergse Kategismus: Sondag 11 Tema: Die naam van Jesus verkondig die wese van Sy verlossingswerk. Die Naam van Jesus roep elkeen op om Hom te — 1. Verstaan 2. Vereer 3. Vrees Sing: Psalm 34:2 en 4; Psalm 62:1 en 5; Skrifberyming 10-2; Psalm 9:1 en 7

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 26 Januarie

Die Erediens word gelei deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Nehemia 2:1-20 Teks: Hele gedeelte Tema: Die Here maak deure oop vir Sy kind wat biddend die waarheid van Sy verbond wil bewaar. Hoofpunte: 1. Die Here verhoor Sy kind. 2. Die Here maak deure oop vir Sy kind. 3. Die Here bewaar Sy kind. Sing: Psalm 48:1 en 2; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 65:2 en 3; Psalm 107:1 en 3; Skrifberyming 14-2:1

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 26 Januarie

Die Erediens word gelei deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Eksodus 30:22-38 ook Matteus 26:57-68 Heidelbergse Kategismus: Sondag 12 Tema: Jesus is die Gesalfde wat vir ons die ware weg aantoon. Christus is ons hoogste — 1. Profeet. 2. Hoëpriester. 3. Koning. Sing: Psalm 118:1 en 13; Psalm 45:6, 7 en 16; Skrifberyming 10-2; Psalm 86:6

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)