Aanddiens 2 Februarie
Die Erediens is ‘n ruildiens en word vanaand gelei deur dr. Pieter Heystek van Montana Poort. Lees: Matteus 7:13,14; 19:16-30 Teks: Matteus 7:13a “Gaan deur die nou poort in.” Tema: Die oog van die naald en die poort wat alles behalwe wyd is en ek… Sing: Lied 159:1; Lied 200:1 en 3; Psalm 119:12; Skrifberyming 18-7:1, 5, 11 en 12
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 9 Februarie
Die Erediens word waargeneem deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Lukas 17:1—10 Teks: Lukas 17:5—6 Tema: Die gelowige kan die Here alleen maar in nederigheid dien wanneer daar geloofsgroei is. Hoofpunte: 1. Die opdrag — diens. 2. Die vereiste — geloofsgroei. 3. Die besef — nederigheid. Sing: Psalm 68:1 en 9; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 139:1 en 12; Psalm 20:1 en 4; Psalm 61:1, 2 en 4; Psalm 116:8, 9 en 10
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Aanddiens 9 Februarie
Die Erediens word vanaand waargeneem deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Johannes 8:31—59 Teks: Johannes 8:36
Heidelbergse Kategismus: Sondag 13 Tema: God se Seun is ons Here want Hy het ons vrygemaak. Hoofpunte: 1. Christus is die Seun van God. 2. Christus is ons Here. 3. Ons is vrygemaak. Sing: Psalm 2:4 en 6; Skrifberyming 4-8:1 en 2; Skrifberyming 10-2; Skrifberyming 3-3:1 en 2
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 16 Februarie
Die Erediens word gelei deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Lukas 17:1-10 Teks: Lukas 17:1-10 Tema: Ons sit aan die Here se tafel uit loutere genade. Hoofpunte: 1. Die versoek van die dissipels. 2. Die antwoord van die Here. 3. Die maaltyd van die diensknegte. Sing: Psalm 135:1, 2 en 3; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 25:2 en 3; Psalm 23:3; Psalm 116:1- ; Psalm 149:1 en 2
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Aanddiens 16 Februarie
Die Erediens word vanaand gelei deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Deuteronomium 18:15-22 Teks: Deuteronomium 18:15 Heidelbergse Kategismus: Sondag 14 Tema: Christus se wonderbaarlike geboorte laat ons deel aan God se wonderbaarlike genade. Hoofpunte: 1. Christus se wonderbaarlike geboorte. 2. God se wonderbaarlike genade. 3. Die gelowige se wonderbaarlike deel. Sing: Psalm 89:3 en 8; Psalm 2:4; Skrifberyming 10-2; Psalm 98:1
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 23 Februarie
Die Erediens word waargeneem deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Nehemia 4 Teks: Gelese gedeelte Tema: Die Here bewaar Sy kerk teen die bose, wanneer Sy kinders die waarheid wil beskerm. Hoofpunte: 1. Die beskerming van die waarheid. 2. Die aanslag van die bose. 3. Die bewaring van die Here. Sing: Psalm 97:1 en 7; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 65:2 en 3; Psalm 125:1, 2 en 3; Psalm 27:1 en 2;
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Aanddiens 23 Februarie
Die Erediens word vanaand waargeneem deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Lukas 23:1-25 Teks: Lukas 23:24 en 25
Heidelbergse Kategismus: Sondag 15 Tema: Christus het gely omdat my sonde God se toorn verwek het. Hoofpunte: 1. Christus se lyding en God se toorn. 2. Christus se lyding en Pilatus se oordeel. 3. Christus se lyding en my sonde. Sing: Psalm 42:1 en 5; Psalm 20:1 en 4; Psalm 31:2, 12 en 18; Skrifberyming 10-2; Psalm 90:4 en 8
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)