Sondagoggend 5 Januarie  
Oudl Jan Plomp lees 'n preek voor van emiritus predikan ds P.J. Opperman. Die Skrifgedeelte is: Openbaring 7: 9 – 17.Teks: Openbaring 7:9 en die tema: “Kyk na die eindresultaat.”  

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 12 Januarie  
Ds Christo Swanepoel bedien die Woord. Di Skrifgedeelte is Matteus 13: 44-50. Die tema: “Jesus leer jou om in die rykdom van Sy Koningryk te lewe.”  

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 19 Januarie  
Ds Christo Swanepoel bedien die Woord. Die Skrifgedeelte is Lukas 7: 36-50. Die tema: “Jesus wys hoe skyngodsdiens sonder oorgawe geen bevryding ken nie.”  

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 26 Januarie  
Ds Christo Swanepoel bedien die Woord. Die Skrifgedeelte is Matteus 25: 1-13. Die Tema: “Met Sy wederkoms sal Jesus die gelowiges wat volhard het na Hom toe neem.”  

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagaand 26 Januarie  
Ds Christo Swanepoel bedien die Woord. Die Skrifgedeelte is Genesis 3 en Openbaring 22: 10-21. Die teks is Genesis 3: 24 en Openbaring 22:14. HK Sondag 30 word behandel. Die tema: “Christus gee die sleutel van die Hemelryk aan Sy kerk.”  

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)