Sondagoggend 6 Januarie
Telogiese Student Rynhard Pretorius bedien die woord aan die hand van Matteus 5: 1-12. “Die Christelike lewe het alles te make met vrug dra."

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondagoggend 13 Januarie
Ds. Swanepoel bedien die woord aan die hand van Psalm 1. “God belowe sukses aan diegene wat na Sy waarskuwings en raad luister.”

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondagoggend 20 Januarie
Ds Christo Swanepoel se prediking kom uit Psalm 4. "God skenk groot vreugde aan elkeen wat sy lewensvrae in die gebed na Hom toe bring."

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondagoggend 27 Januarie
Ds Christo Swanepoel lees Psalm 8: "God se Heerlikheid straal uit Sy skepping deur Jesus Christus"

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)