Sondagoggend 3 Februarie. Ds Swanpoel lees Psalm 9. “God se kinders loof Hom vir sy regverdige regering deur die eeue heen.”
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 10 Februarie. Die Skriflesing is uit Psalm 14. “God verlos gevalle mense.”
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 17 Februarie. Die Skriflesing kom uit Psalm 15.“God verander Sy kinders se lewens sodat hulle by Hom kan woon”.
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 24 Februarie. Ds Swanepoel lees Psalm 16. “God se kinders ontvang sy seëninge wat hulle tot in ewigheid laat sien.”
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)