Sondagoggend 4 Februarie 

Ds. Ds. Swanepoel bedien vanoggend die Woord. Die Skriflesing: Rut 1. Teks: Rut 1:15. Tema: “God voer Sy verlossingsplan uit ondanks die keuses wat mense maak.” Sing: Psalm 147:1 en 2; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 119: 4 en 7; Psalm 146: 8; Psalm 68:3 en 4; Skrifberyming 3-3: 1, 2 en 3.

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Sondagoggend 11 Februarie 

Ds.Ds. Swanepoel bedien vanoggend die Woord. Die Skriflesing: Lukas 18: 35-43, die teks: Lukas 18: 37. Die Tema: “God bevry ‘n sondaar deur te reageer op sy nood.” Sing: Psalm 89: 1 en 2; Skrifberyming 12-23: 1 en 2; Psalm 139: 1; Psalm 134: 4; Psalm 146: 6 en Psalm 89: 4 .

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Sondagoggend 18 Februarie 

Ds Christo Swanepoel Lees:  Lukas 18:35-43. Teks: Lukas 18: 43. Tema: “Die geneesde sondaar dien die Here.” Sing: Psalm 36: 2 en 3; Skrifberyming 12-3: 1 en 2; Psalm. 79: 5 en 6 (Lied 582 se wysie “Bly by my Heer”); Psalm 23: 3; Palm. 116: 1….; Psalm 66: 7. .

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Sondagoggend 25 Februarie 

Ds Christo Swanepoel Lees:  Rut 2.Teks: Rut 2: 12.Tema: “God beloon diegene wat onder Sy vleuels kom skuil.”Sing: Psalm 46: 1 en 6; Skrifberyming 12-3: 1 en 2; Psalm. Psalm 19: 1 en 4; Psalm 61: 2 en 3 (’38 Wysie); Psalm 91: 1 en 2.

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)