Sondagoggend 1 April  

Teologiese Student Thinus Kruger Skriflesing: Johannes 18:17-44, Die teks is Johannes 18: 25-26.Sing: Psalm: 47-1: 1, 2 & 4; Skrifb 12-3: 1 & 2; Psalm 119-1: 1, 5 & 49 ; Psalm 33-1: 10 & 11; Psalm 118-1: 3, 4 & 7 .

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Sondagoggend 8 April  

Ds. Christo Swanepoel preek vanoggend hier by ons. Die Skriflesing is uit Lukas 15: 11-20 en die teks is Lukas 15: 29 en 31. Sondag 24 is aan die orde. Die Tema: “God beloon die gelowige se goeie werk - uit Sy groot genade.” Sing: Psalm 118: 1 en 14; Skrifberyming 12-3: 1 en 2; Psalm 139: 1 en 12; Psalm 31: 5 en 15 en Psalm 116: 6, 7 en 9.

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Sondagoggend 15 April  

Ds. Casper Breed, emeritus leraar van die Gereformeerde Kerk Secunda preek vanoggend hier by ons. Die Skriflesing: Openbaring 8. Teks: Openbaring 8:3-5. Tema: "Die hemel wag op die gebede van God se volk." Die hemel wag in spanning op die gebede van God se volk. Jesus Christus reinig dit in die wierook van sy offer voordat dit na God toe opstyg en ‘n reeks oordeelsgebeure op die aarde inlei. Sing: Psalm 105:1 en 2; Skrifb 12-3:1 en 2; Psalm 25:3; Psalm 66:7, 8 en 9; Skrifb 10-2.

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Sondagoggend 22 April  

Ds. Cristo Sanepoel preek vanoggend. Ds. Christo Swanepoel bedien vanoggend die Woord. Die Skriflesing is uit Hebreërs 11: 1-29; Die teks is Hebreërs 11: 25. Die tema: “God lei sy kind tot ware geloofsbesluite.”Sing: Psalm 100: 1 tot 4; Skrifb 12-3: 1 en 2; Psalm 119: 1 en 4; Psalm 43: 3 en 4 en Psalm 116: 1, 7 en 10.

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Sondagaand 22 April  

Ds. Christo Swanepoel preek vanaand. Die Skriflesing is uit Johannes 6: 35-69. Die teksvers is Johannes 6: 44. Heidelberg se Kategismus Sondag 25 is aan die orde. Die tema: “God werk en versterk die versterk die Geloof in ons harte deur die Heilige Gees.” Sing: Psalm 33: 1 en 3; Psalm 42: 3 en 5; Skrifb 10-2 en Psalm 66: 7

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Sondagoggend 29 April  

Ds. Casper Breed preek vanoggend. Skriflesing: Jesaja 43:1 - 13. Teks:  Jesaja 43:1 & 5(a). Tema: “Moenie bang wees nie” Angs / vrees het deel van ons lewens geword.  Tog is dit nie nodig nie, want God het die versekering gegee dat Hy by sy kinders is en dat Hy hulle verlos. Sing: Psalm 18:1 en 2; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 40:4; Psalm 46:1 en 3; Skrifberyming 11-2:1 en 2.

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)