Sondagoggend 7 Januarie 

Ds. Rassie Smit hier by ons gemeente. Die Skriflesing is: Jesaja 21: 1-12. Die teks is Jesaja 21:12. Die tema: “Geen toekoms sonder God.” Sing: Psalm 150: ; Skrifb 12-3: 1 en 2; Psalm 119: 3; Psalm 130: 3; Psalm 13: 4; Psalm73:12.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondagoggend 14 Januarie 

Student Thinus Kruger preek vanoggend hier by ons. Die Skriflesing is 2 Kronieke 6. Die teksvers is: 2 Kronieke 6: 41-42 (33/53 Vertaling) Die tema: “Die Here bewys ons genade deur te belowe dat Hy altyd onder sy kinders sal woon.” Sing:  Psalm 18: 1; 12 en 20; Skrifb 12-3: 1 en 2; Psalm 34: 1, 4 & 9; Psalm 119: 1 en 39; Psalm 89: 1, 2, 8, 14 en 17.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondagoggend 21 Januarie 

Ds. Rassie Smit bedien vanoggend die Woord. Die Skriflesing is Jesaja 55. Die teksvers is: Jesaja 55: 8 en 9. Die tema: “God doen en dink anders as die mens.” Sing: Psalm 122: 1; Skrifb 12-3: 1 en 2; Skrifb 9-3: 1; Psalm 139: 1 en 12; Psalm 25: 3 en 4. 

Aflaai skakel ->  (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Sondagaand 21 Januarie 

Student Thinus Kruger preek vanaand by ons. Die Skriflesing  is: Jesaja 5:1-7. Die teksvers is: Jesaja 5: 1, 5-6 en die Tema: “God straf sy ontroue  Volk, maar skyn sy genade oor Sy geliefdes wat in Sy sorg bly .”   Sing Psalm 92: 1, 2 & 7;  Psalm 1: 1-tot 4; Skrifb 10-2 as gebed en Psalm 80: 1, 5, 8, 9, 10 (Melodie van Psalm 105).

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Sondagoggend 28 Januarie 

Ds. Swanepoel bedien vanoggend die Woord. Die Skriflesing is uit Rut 1: 1-14. Die teks is Rut 1:1,. Die tema: “God se versorging word deur diegene verbeur wat Hom in swaar tye verlaat.” Sing: Psalm 36: 2 en 3; Skrifberyming: 12-3: 1 en 2; Psalm 38: 1 en 8 (Voortrekkerwysie); Psalm 105: 5; Psalm 86: 3 en 4; Psalm 91: 1 en 8..

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Sondagaand 28 Januarie 

Ds. Christo Swanepoel preek vanaand. Die Skriflesing Matteus 25: 31-46. Die teks: Matteus 25: 31 en 32. Heidelberg Kategismus Sondag 19 is aan die orde. Die tema: “Christus het alle mag en Hy kom weer.” Sing:Psalm 89: 1 en 2; Psalm 48: 1 en 4; Skrifberyming; 10-2; Psalm 134: 1, 2 en 3.

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)