Sondagoggend 3 Maart. Ds Swanepoel lees uit Lukas 19: 1-10. "Jesus se persoonlike roeping bring praktiese veranderin in die mens se lewe."

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondagoggend 10 Maart. Die Skriflesing kom uit Psalm 17. “God luister na sy kind wat na Hom roep vanuit beproewing.”

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondagoggend 17 Maart. Ds Swanepoel lees Psalm 18. “God se bewarende hand leer Sy kind om erkenning te gee vir al die seëninge wat ontvang word."

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondagoggend 24 Maart. Die Skriflesing deur Ds Swanepoel uit: Lukas 18: 24 - 31: “Jesus het gely om die mens uit sy dood te bevry.”

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Vrydagoggend 29 Maart Paasdiens. Ds Swanepoel lees Matt. 27: 32-54 en Kol. 2: 9-15: "Paasfees wys op God se oordeel wat my bevry het."

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondagoggend 31 Maart Opstanding. Die Skriflesing van ds Swanepoel kom uit Lukas 24: 1-12. "Die oop graf van Jesus laat die gelowige vol blye getuienis."

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)