Sondag 1 Januarie
Ds Christo Swanepoel. Skriflesing Psalm 90. Die teksvers is vers 12. Die tema is "My nuwejaarsgebed tot God vra na Sy wysheid."

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondag 8 Januarie
Ds Victor Correia. Skriflesing Lukas 22:31-34 en 54-64. Teks Lukas 22: 32. Tema "Jesus bid dat jou geloof nie moet ophou nie."

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondag 15 Januarie
Ds Eric Kayayan.  Skriflesing 1 Korintiërs 3 vers 10 tot 17, Die teks is die hele gelese gedeelte. Die tema " God stel hoë eise aan Woordbedienaars omdat sy Tempel heilig is."

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondag 22 Januarie
Ds Christo Swanepoel. Skriflesing Genesis 30 vers 7 tot 8 en Romeine 8 vers 1 tot 11. Die tema "God roep Sy kind om dieper te kyk as die skoonheid wat hierdie wêreld vertoon."

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondag 29 Januarie
Ds Christo Swanepoel. Skriflesing Psalm 105 vers 1 tot 14 en Genesis 49 vers 21. Die tema "God seën Sy verbondskinders sodat ons die oorwinning is Sy naam kan ontvang."

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)