7 September Oggenddiens: ds. Lourends du Plessis (emeritus).

Votum en seën
Sing: Ps. 101: 1, 2 en 3
Geloofsbelydenis
Die Wet van die Here
Sing: Ps. 101: 4, 5 en 6
Gebed
Sing: Ps. 34: 4 en 5
Skriflesing: 2 Petrus 3
Preektema: Jesus se wederkoms - en my lewe.
Sing: Sb. 7-2: 1 en 2
Gebed
Sing: Ps. 117: 1 (wysie Ps. 59 asb)
Slotseën.
Skb 13-3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

7 September Tweede: ds. Lourends du Plessis  (emeritus).

Votum en seën
Sing: Ps. 46: 1 en 6
Gebed
Sing: Ps. 61: 4 en 6 (wysie Ps 38 asb)
Skriflesing: 1 Tessalonisense 4: 13 - 18
Preektema: Jesus se wederkoms - en my dood.
Sing: Ps. 91: 1, 4 en 6
Gebed
Sing: Ps. 89: 1 en 17
Slotseën.
Skb 13-3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

14 September Oggenddiens: ds. Christo

Lees: Openbaring 7
Teks: Gelese gedeelte
Tema: ‘n Belofte vir die kerk— bewaring en verheerliking

Hoofpunte:
1. Kerk sal bewaar word.
2. Kerk gaan verheerlik word.

Sing:
Ps. 107:1,2
Skb. 12-3:1,2
Ps. 38:1,17
Ps. 144:3,4,6
Ps. 33: 8,10,11

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

14 September Tweede diens: ds. Christo

Lees: Efesiërs 3: 14-21
H.K. Sondag 47
Tema: God se Naam moet geken word, herken word en erken word.

Hoofpunte:
1. Om God se Naam te ken.
2. Om God se Naam te herken.
3. Om God se Naam te erken

Sing:
Ps. 105: 1,2
Ps. 86:3
Skb. 10-2
Ps. 89:3,7

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

21 September Oggenddiens: ds. Christo

Lees: Openbaring 8
Teks: Gelese gedeelte
Tema: God wreek die lyding van Sy uitverkorenes wat dag en nag tot Hom roep.

Hoofpunte:
1. Die geroep van die uitverkorenes.
2. God wreek Sy uitverkorenes.

Sing:
Ps. 100:1,3
Skb. 12-3:1,2
Ps. 32:1
Ps. 31:7,14
Ps. 59:1,3,10

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

21 September Tweede diens: ds. Christo

Lees: Hebreërs 12:12-29
H.K. Sondag 48
Tema: In die gebed verwag ons God se Koninkryk in ons en rondom ons.

Hoofpunte:
1. Ons bid vir God in ons.
2. Ons bid vir God om ons.
3. Ons bid vir God na ons toe.

Sing:
Ps. 25:1,4
Ps. 86:5
Skb. 10-2
Ps.68:15

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

28 September 2025 Oggenddiens: ds. Christo
Lees: Openbaring 9
Teks: Gelese gedeelte
Tema: God waarsku die wêreld met pyn en dood wanneer Hy Satan en sy engele loslaat.
Hoofpunte:
1. Pyn uit die put van onheil.
2. Dood deur die verwoesting van oorlog.


Sing:
Ps. 46:1,3
Skb. 12-3:1,2
Ps. 130: 2
Ps. 46:6
Ps. 73:11,12

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

28 September 2025 Tweede diens: 11 uur—ds. Christo
Lees: Ps. 119;1-16
Teks: Ps. 119:10
H.K. Sondag 49
Tema: Die gebed bely gehoorsaamheid aan God se wet.
1. Om God se wet te verstaan.
2. Om God se wet te gehoorsaam.
3. Om God se dienaars na te volg.


Sing:
Ps. 149:1,2
Ps. 119:1,4
Skb. 10-2
Ps. 119:18&19

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)