Sondagoggend 3 Junie
Ds Christo Swanepoel is die prediker. Skriflesing: Sefanja 1 tot Sefanja 2-3. Tema: "Valse belydenis word deur God uitgewys, blootgelê en verwerp." Sing: Psalm 107: 1 en 2; Skrifb 12-3: 1 en 2; Psalm 130:2 en 4; Psalm 9: 1 en 7; Psalm 144: 1.
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 10 Junie
Ds. Christo Swanepoel bedien vanoggend die Woord. Skriflesing: Rigters 16: 4-22. Teks: Rigters 16: 20. Tema: “Die seën wat God vir sy kind gee vra toewyding anders neem Hy dit weg.” .Sing: Psalm 92:1, 2 en 6; Skrifberyming 12-3: 1 en 2; Psalm 119: 11 en 39; Psalm 81: 9, 13 en 14; Psalm 34: 6 en 7.
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagaand 10 Junie
Skriflesing: Ds. Christo Swanepoel preek vanaand. Die Skriflesing Genesis 3 en Openbaring 22: 10-21.Heidelberg Kategismus Sondag 31 is aan die orde. Teks: Genesis 3: 24 en Openbaring 22: 14. Tema: “Christus sluit die hemel oop of toe deur Woord en daad.” Sing: Psalm 118: 1; Psalm 42:1; Skrifberyming 10-2, Psalm 100: 2 en 3.
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagaand 17 Junie
Student Thinus Kruger preek vanaand. Die Skriflesing is uit Hebreërs 8, Teksverse: 8:1-2 & 6. Die Tema: “Jesus Christus is ons Middelaar van ‘n beter verbond deur sy volkome en afgehandelde werk as Hoëpriester Sing: Psalm 34-1 : 1, 5, 6 & 8 ; Psalm 40-1: 3 & 4; Skrifberyming 10-2 Skrifberyming 2-4: 1-3.
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 24 Junie
Emeritus predikant Ds. Nico Ligthelm preek vanoggend hier by ons.Skriflesing: Amos 3: 1 tot 8. Teks: Amos.3:8b. Tema: “Die Here praat.” Sing: Psalm 116-1: 1, 2 en 3; Skrifberyming 12-3: 1 en 2; Psalm 38-1: 1 en 15; Psalm 81-1: 1 en 12; Psalm 20-1: 1, 4 en 7
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)