6 Oktober 2024 Erediens: 9 uur gelei deur ds. Christo

Lees: Rut 2
Teks: Rut 2:12
Tema: God beloon diegene wat in geloof onder Sy vleuels kom skuil.
1. Die vleuels van die Here se wet.
2. Die vleuels van die Here se volk.
3. Die vleuels van die Here se verbond.

“Mag die Here jou daad vergelde, en mag jou loon volkome wees van die Here, die God van Israel, onder wie se vleuels jy kom skuil het”.

Sing:
Ps. 34:1,2,4
Skb. 12-3:1,2
Ps. 99:4,5
Ps. 91:1, 5
Ps. 107: 9,10

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Tweede diens: 11 uur

Lees: Jesaja 55
Teks: Jesaja 55:1
Sondag H.K. 28
Tema: Christus is die Gasheer by die feesmaal van die Nagmaal.
1. Die Gasheer.
2. Die spyskaart.
3. Die gaste. 

Sing:
Ps. 118:1,10
Ps. 23:1
Skb. 10-2
Ps. 23:3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

13 Oktober 2024 Erediens: 9 uur gelei deur Ds Cassie Aucamp

Lees: 1 Samuel 30 (1953 vertaling)
Teks: 1 Samuel 30: 23
Tema: Hoe om te handel met wat die Here ons gegee het

Sing:
Ps 138: 1, 3
Skb 12-2: 1, 2
Ps 119: 63
Ps 68: 6, 8
Ps 102: 8, 9
Skb 13-3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

13 Oktober 2024 Erediens: 11 uur gelei deur Diaken Louis Boshoff

Teks: Matt. 3 HK:Sondag 33 
Tema: Die ware bekering 
1. Die Grond van die bekering. 
2. Die Wese van die bekering. 
3. Die Vrug van die bekering. 

Sing:
Psalm 75:1,2 
Psalm 51:3,6 
Psalm 19:7
Skb 13-3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

20 Oktober 2024 Erediens: 9 uur gelei deur Ds. Christo Swanepoel

Lees: Deutr. 25: 5-10 en Rut 3
Teks: Rut 3:18
Tema: In God se Verbond lei Sy wet sy volk na die Verlosser toe.
Hoofpunte:
1. God se wet (Naomi)
2. God se volk ( Rut)
3. God se Verbond (Boas)

Sing:
Ps. 107:1,10
Skb.12-3:1,2
Ps. 102:1,8
Ps. 40:3,6
Skb. 3-3:5,6

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

20 Oktober 2024 Erediens: 11 uur gelei deur Ds. Christo Swanepoel

Lees: Johannes 6: 35-59
Teks: Johannes 6: 53-56
H.K. Sondag 29
Tema: Jesus Christus is die waaragtige spys en drank van die ewige lewe.
Hoofpunte:
1. Die gesindheid aan die tafel.
2. Die ete op die tafel.
3. Die lewenskrag ná die tafel.

Sing:
Ps. 104: 1,17,18
Ps. 118:13
Skb. 10-2
Ps. 23:3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

27 Oktober 2024 Erediens: 9 uur gelei deur Ds. Cassie Aucamp

Lees: Romeine 11:33-36; Ef.3:14-21 (83 Vertaling)
Teks: Romeine 11:36
Tema: Soli Deo Gloria... Aan God alleen die Eer.


Sing:
Ps.66:1 en 9;
Skb.12-2:1 en 4.
Ps. 130:2 en 4;
Ps.149:1 en 2
Skb.2-5:1 en 3. Melodie Ps.100, dan 4 verse.:
(Versoek dat die laaste 2 reëls van vers 3 as volg gewysig
Word:
Aan Hom die God wat ewig leef (ipv “lewe”)
Sy ewig lof en eer gegeef (ipv “gegewe”)
Skb 13-3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)