3 November 2024 Erediens: 9 uur gelei deur ds. Lourens Venter

Lees: Sag 2: 1-13
Tema: Die Here is 'n vurige muur rondom sy oogeappel.

Sing:
Ps. 48: 1, 5
Skb. 12-3: 1, 2
Ps. 46: 1, 3, 6
Ps. 138: 2, 3, 4
Ps. 122: 1, 2

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Tweede diens: 11 uur gelei deur ds. Christo

Lees: 1 Kor. 5:1-13
Teks: 1 Kor. 5:7
Sondag H.K. 30
Tema: God se feesmaal is vir uitgesoekte gaste wat Sy etiket ken.
1. Hoe die feesmaal nie gevier word nie.
2. Deur wie die feesmaal gevier word.
3. Deur wie die feesmaal nie gevier word nie. 

Sing:
Ps. 33:10
Ps.105:5
Skb. 10-2
Ps. 111-2: 1, 3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

11 November 2024 Erediens: 9 uur  gelei deur ds. Christo

Lees: 2 Konings 5:1-16
Teksvers: 2 Konings 5:3
Tema: God toon aan jou waarheen jy jou probleem moet neem.
1. Die probleem wat Naäman gehad het.
2. Die advies wat Naäman ontvang het.
3. Die besluit wat Naäman gemaak het
Sing:
Ps. 84:1,2;
Skb. 12-3:1,2;
Ps. 119:1,11;
Ps. 130:1,3;
Ps. 119:19

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Tweede diens: 11 uur gelei deur ds. Christo

Lees: Genesis 3 en Openbaring 22: 10-21
Teks: Genesis 3:24 en Openbaring 22:14
H.K. Sondag 31
Tema: Christus sluit die hemel oop of toe deur woord.en daad.
1. Wie die sleuteldraers is.
2. Hoe die sleutels werk deur woord.
3. Hoe die sleutesl werk deur daad.

Sing: 
Ps. 118:1; 
Ps. 42:1; 
Ps. 10-2; 
Ps. 100:2,3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

24 November 2024 Erediens: 9 uur  gelei deur ds. Christo

Lees: Lukas 2: 8-20
Teksvers: Lukas 2: 13-14 en Joh. 3: 16
Tema: Jou geloof in God se kersgeskenk bevestig jou eie geskenk van die ewige lewe aan jou.
1. God se kersgeskenk.
2. Jou geloof is daardie geskenk.
3. Jou eie ewige geskenk.

Sing:
Ps. 150:1,3
Skb. 12-3:1,2
Ps. 99:3,5
Skb. 2-4: 1,2
Skb. 1-2: 1,2,3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)