4 Januarie 2026 Oggenddiens: ds. Christo Swanepoel

Lees: Ps. 1
Teks: Ps. 1:6
Tema: God belowe sukses aan diegene wat na sy waarskuwing en raad
luister.

Hoofpunte:
1. God se waarskuwings.
2. God se raad.
3. God se belofte

Sing:
Ps. 92:1,2,3
Skb. 12-3:1,2
Ps. 19:6,7
Ps. 1:1,2,3
Ps. 36:2,3
Skb 13-2

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

11 Januarie 2026 Oggenddiens: ds. Lourens du Plessis

Lees: Ps. 2
Teks: Ps. 2:12
Tema: Soen die Seun!

Hoofpunte:
1. Die Seun is Koning!
2. Aanvaar dit nie – en dra die gevolge…
3. Aanvaar dit – en deel in God se ewige beloftes.
4. Hoe aanvaar ek dit?!

Sing:
Ps. 73: 1 en 7
Skb. 12-3:1,2
Ps. 73: 9, 11 en 12
Ps. 130: 3, 4 (2e beryming van JJ Kuhn)
Ps. 2: 6

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

18 Januarie 2026 Oggenddiens: ds. Lourens du Plessis

Skriflesing: 2 Konings 5: 1 – 19 (Teks: verse 3, 10 en 15)
Lukas 4: 16 – 30 (Teks: verse 21, 27)
Tema: Oor God se verlossing kan ons nie stilbly nie!
Hoofpunte:
• Die natuurlike mens – egosentries…
• Wat praat jy alles?
• Die verloste mens – Christosentries!
• (Wat moet jy alles praat!)

Sing
Ps.48: 4 en 5
Sb. 12-3: 1 en 2
Ps. 16: 1, 2 en 3
Ps. 9: 1, 7 en 10
Sb 2-2: 1 en 3

 

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

18 Januarie 2026 Tweede diens: ds. Christo
Lees: Gen. 15 en 1 Kor. 2:10,11
Teks: Gen. 15:17, 1 Kor. 2:10,11
H.K. Sondag 8
Tema: God troos ons deur die verborge waarheid van die Drie-eenhied.
Hoofpunte:
1. Die groot verborgenheid.
2. Die besliste waarheid.
3. Die ryke troos.
Sing:
Ps. 33:3
Ps. 25:7
Skb. 10-2
Ps. 105:2,3

 

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens: 9 uur gelei deur teologiese student: Rynhardt Landman

Lees :1 Petrus 1 vers 3-9

Teks : 1 Petrus 1 : 6

Tema : Vind jou geluk in God in tye van beproewing

Lofpsalm: Psalm 47 vers 1 en 2.
Sing: Skrifberyming 12-3: vers 1 en 2.
Sing: Psalm 119 vers 38,39 en 40.
Sing: Psalm 89 vers 6.
Slotsang: Psalm 126 vers 2 en 3.

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Tweede diens: 11 uur gelei deur ds. Christo
Lees: Jesaja 40:12-31
Teks: Jesaja 40:28&29
H.K. Sondag 9
Tema: God is my Vader, my Skepper en Onderhouer
Hoofpunte:
1. Die oorsprong in die hemel.
2. Die afdaling na die skepping.
3. Die anker in die hart.


Sing:
Ps. 92:2
Ps. 8:3,4,5
Skb. 10-2
Ps. 36:2,3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)