1 Februarie 2026 Oggenddiens: 9 uur gelei deur ds. Christo

Lees: 1 Samuel 17
Teks: 1 Samuel 17:45
Tema: Die Here skenk oorwinning aan die nederige gelowige.
Hoofpunte:
1. Dawid se wapens.
2. Dawid se gesindheid.
3. Dawid se oorwinning.

Sing:
Ps. 146:1,2
Skb: 12-3:1,2
Ps. 130:2,4
Ps. 144: 1,4
Ps. 59:1,2, 10

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

1 Februarie Tweede diens: 11 uur gelei deur teologiese student — Reinhardt Landman

Skrifgedeelte: Ester 6 vers 1-13
Fokusvers: Vers 13
Heidelberg Kategismus Sondag 10 vraag en Antwoord 27 en 28
Tema: God se betrokkenheid in jou lewe, bring mee dat jy jouself aan Sy versorging kan oorgee.

Sing:

Psalm 149 vers 1 en 2
Psalm 91 vers 1, 6 en 8.
Psalm 118 vers 7 en 8.

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

8 Februarie 2026 Oggenddiens: 9 uur gelei deur ds. Christo

Lees: Hebreërs 11:1-29
Teks: Hebreërs 11: 25
Tema: God lei Sy kind tot geloofsbesluite.
Hoofpunte:
1. Die besluit waarvoor Moses gestel is.
2. Die opsies wat Moses oorweeg het.
3. Die insig wat Moses getoon het.

Sing:
Ps. 36: 2,3
Skb: 12-3:1,2
Ps. 139: 1,9
Ps. 20: 1,4
Ps. 89: 6,17
Ps. 138: 2,4

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

8 Februarie Tweede diens: 11 uur gelei deur ds. Christo

Skrifgedeelte: Handelinge 4:1-31
Teks: Handelinge 4: 12
Heidelberg Kategismus Sondag 11
Tema: Die Naam van Jesus verkondig die wese van Christus.
Hoofpunte:
Ons moet Sy Naam...
1. Verstaan
2. Vereer
3. Vrees

Sing:

Ps. 72: 1,11
Ps. 128:4
Ps. 2:4&6
Skb. 10-2
Ps. 9:1,7

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 


Nagmaal: 10 uur gelei deur ds. Christo Swanepoel

Lees: Hebreërs 11:23-28
Teks: Hebreërs 11: 28
Tema: God bewys Sy verbondstrou in die Pasga en daarna in die Nagmaal.
1. Moses en die Pasga.
2. Christus en die Nagmaal.
3. Die gemeente en hulle belewing.

Sing:
Ps. 105:1,2
SKB. 12-3:1,2
Psalm 119:62,63
Ps. 116: 1-
SKB 5-3:1,2,5

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

22 Februarie 2026 Oggenddiens: 9 uur gelei deur ds. Christo

Lees: Openbaring 12:1-12
Teks: Gelese gedeelte
Tema: Christus en Sy kerk se oorwinning oor die draak
Hoofpunte:
1. Die vrou en die draak.
2. Die kind en die draak.
3. Christus oorwin die draak

Sing:
Ps. 18:1,2
SKB 12-3:1,2
Ps. 119:11,14
Ps. 144:1,3
Ps. 118:5,7

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

22 Februarie 2026 Tweede diens: 11 uur gelei deur ds. Christo

Lees: Eksodus 30:22-38 en Matteus 26:57-68
Teks: Matt. 26:57-68
H.K. Sondag 12
Tema: Jesus is dié Gesalfde wat die ware pad vir ons wys.
1. Jesus toon die weg aan — Profeet.
2. Jesus wat die weg is — Hoëpriester.
3. Jesus wat die weg bring — Koning.

Sing:
Ps. 33:1
Ps. 45:6,7,16
Skb. 10-2
Ps. 86:6

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)