5 Januarie 2025 Erediens: 9 uur gelei deur ds. Cassie Aucamp

Lees: 2 Konings 6: 1 - 23
Teks: 2 Konings 6: 17(a)

Tema: Here, open ons oë dat ons waarlik kan sien.

Sing:
Ps. 48 : 1, 4
Skb.12-3:1,2
Ps.130: 2, 4
Ps. 91: 2, 6
Ps. 34: 2, 4
Skb. 13-3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

12 Januarie 2025 Erediens: 9 uur gelei deur ds. Cassie Aucamp

Lees: Rigters 6: 1 - 23 (1983 Vertaling) 
Teks: Rigters 6: 12-14 en 16. 
Tema: As die Here roep verdwyn menslike voorbehoude en tekortkominge.

Sing: 
Ps.33: 1,5 en 6; 
Skb.12-2: 1 en 4 (na Geloofsbelydenis) 
Ps.65: 2 en 8 (Na die Wet) 
Ps.89: 8,9 en 10 (na die Skriflesing) 
Skb.14-3: 1 en 2
Skb 13-3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

19 Januarie 2025 Erediens: 9 uur gelei deur ds. Christo Swanepoel

Lees: Genesis 49 :1-4 en Rigter 5:1-16. 
Teks: Genesis 49:3,4 en Rigters 5:5b en 16. 
Tema: God onttroon dié mens wat sy roeping versaak.
Hoofpunte:
1. Wat Ruben ontvang het.
2. Wat Ruben daarmee gemaak het.
3. Wat van Ruben geword het.

Sing: 
Ps.107:1,10
Skb. 12-3:1,2 
Ps. 79:5,9 
Ps. 105:4,6
Ps. 8:3,4,5,7

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

19 Januarie 2025 Erediens: 11 uur gelei deur ds. Christo Swanepoel

Lees: Matteus 7: hele hoofstuk. 
Teks: Matteus 7:16,17.
Tema: Sondag, H.K. 32: God vernuwe my tot Sy beeld tot troos vir my en voordeel vir my naaste

Hoofpunte:
1. My goeie werke voor God.
2. My troos wat ek ontvang.
3. Die voordeel vir my naaste.

Sing: 
Ps. 146: 1,3
Ps. 31:1,5
Skb. 10-2
Ps. 4:3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

26 Januarie 2025 Erediens: 9 uur gelei deur ds. Christo Swanepoel

Lees: Genesis 34 en Genesis 49: 5-7
Teks: Genesis 49: 5-7

Tema: God jaag mense uit mekaar as hulle Sy roeping verdraai.
Hoofpunte:
1. Wat Simeon geglo het.
2. Wat dit van Simeon gemaak het.
3. Wat dit vir Simeon in die sak gebring het.

Sing:
Ps. 33: 8&9
Skb. 12-3:1,2
Ps. 25:9&10
Ps. 89:12&13
Ps. 46:4&5

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

26 Januarie 2025 Erediens: 11 uur gelei deur ds. Christo Swanepoel

Lees: 1 Konings 18
Teks: 1 Konings 18:39
Sondag, H.K. 33
Tema: God verander mense sodat hulle as bekeerde kinders vir Hom wil lewe.
Hoofpunte
1. Wat bekering is.
2. Hoe bekering bewerkstellig word.
3. Wat is die resultate van bekering.

Sing:
Ps. 99:1,3;
Ps, 34:6,7;
Skb. 10-2;
Skb 2-2:1,3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)