2 Februarie 2025 Erediens: 9 uur gelei deur ds. Christo Swanepoel
Lees: Eksodus 32 & Numeri 25
Teks: Genesis 49: 5-7
Tema: God stort sy Verbondsliefde uit oor die mens wat ‘n lewe van diens aan Hom wy.
Hoofpunte:
1. Wat Levi verdien het.
2. Wat Levi ontvang het.
3. Wat Levi met sy gawes gemaak het.
Sing:
Ps. 84:1,2
Skb.12-3:1,2
Ps. 81:10&11
Ps. 134:1,2,3
Ps. 84:5,6
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
2 Februarie 2025 Erediens: 11 uur gelei deur ds. Christo Swanepoel
Lees: Lukas 12:1-7
Teks: Lukas 12:2&3
H.K. Sondag 34 (eerste gebod)
Tema: Daar is niks wat bedek kan word voor die aangesig van die ware God nie.
1.Wie is die ware God?
2. Wie is die ander gode?
3. Wie is die wat die ware God moet liefhê
Sing:
Ps. 135:1,2
Ps. 81: 9&10
Skb. 10-2
Ps. 46:1,6
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
9 Februarie 2025 Oggend erediens gelei deur ds. Christo Swanepoel
Lees: Galasiërs 6:1-10
Teks: Galasiërs 6:2
Tema: Dra mekaar se laste en vervul so die wet van die Here.
1. Die opdrag— dra mekaar se laste.
2. Die belofte—vervul so die wet van Christus
Sing:
Ps. 146:1,7
Skb. 12=3:1.2
Ps. 130:2,4
Ps. 119:22,29
Ps. 133:1,2
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
9 Februarie 2025 Tweede erediens gelei deur ds. Christo Swanepoel
Lees: Jeremia 10:1-16
Teks: Jeremia 10: 5
Sondag 34 H.K.
Tema: Die Here se wet eis ontsag vir die enige, ware,
verhewe God alleen.
Hoofpunte:
1. Die vervaardiging van die afgode.
2. Die verloop van die afgodsdiens.
3. Die verering van die ewige, verhewe God.
Sing:
Skb. 2-2: 1,3
Ps:82: 1,2 (tweede beryming) melodie Ps.48
Skb. 10-2
Ps. 2:5,6
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
16 Februarie 2025 Nagmaal erediens gelei deur ds. Christo Swanepoel
Lees: Matt. 11:20-30
Teks: Matt. 11: 28-30
Tema: Jesus belowe om aan diegene wat op Sy roepstem reageer, rus te gee.
1. Die las.
2. Die belofte.
3. Die rus.
Sing:
Ps. 118:1,12
Skb. 12-3:1.2
Ps. 119:7,11
Ps. 23:3
Ps. 116:1-4
Ps. 138:1,2
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
23 Februarie 2025 Oggenddiens gelei deur ds. Christo Swanepoel
Lees: Matt. 11:25– Matt12:8
Teks: Matt. 11:28&29 en Matt. 12:8
Tema: Die rus wat God skenk maak van die gelowige ‘n verkwikte dienskneg.
1. Die rus wat die Fariseërs verkondig het.
2. Die rus wat Jesus gee.
3. Die rus wat die gelowige vind.
Sing:
Ps. 138:1,3
Skb. 12-3:1,2
Ps. 40:4
Ps. 126:3
Skb. 17-2:5,6,7,8
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
23 Februarie 2025 2de diens gelei deur ds. Christo Swanepoel
Lees: Kol. 1:1-23
Teks: Kol. 1:15
H.K. Sondag 35
Tema: God se absolute vryheid vra ‘n ware godsdiens van
ons.
1. God se absolute vryheid.
2. God se vryheid aangetas.
3. God se vryheid bely.
Sing:
Ps. 107:1
Ps. 115: 3,4
Skb. 10-2
Ps. 43:3,4
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)