Sondag, 4 Oktober 2026 - Oggenddiens

Lees: Rigters 3: 12-31
Teks:
Rigters 3: 31
Tema:
Die gelowige wat op God vertrou kan teen ‘n oormag staande bly.
Hoofpunte:
1. Samgar se vyand.
2. Samgar se wapen.
3. Samgar se vertroue
Sing:
Ps. 146:1,3
SB. 12-3:1,2
Ps. 119:1,7
Ps. 144: 1
Ps. 138: 1, 4

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondag, 11 Oktober 2026 - Oggenddiens

Lees: Rigters 7
Teks: Rigters 7:13,14

Tema:
Die gelowige se gemoedsrus lê in die almag van God.
1. Die wankelende mag van die mens.
2. Die stewige mag van die vyand.
3. Die almag van God.

Sing:

Ps. 18:2,13
SB. 12-3:1,2
Ps. 25: 3,5
Ps. 66:6,7
Ps. 68: 1,9

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondag, 11 Oktober 2026 - Tweede diens

Lees: Jesaja 55, Lukas 22:14-20
Teks: Jesaja 55:1
H.K. Sondag 28

Tema:
Christus is die Gasheer by die feesmaal van die
Nagmaal.

Hoofpunte:

1. Die Gasheer se uitnodiging.
2. Die maaltyd.
3. Die uitgenooides

Sing:

Ps. 118:1; Ps. 118:10,12; SB. 10-2; Ps. 23:1,3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondag, 18 Oktober 2026 - Oggenddiens

Lees: Rigters 6:1‐24
Teks: Rigters 6:12

Tema:
God se bevryding van Sy kinders hou duidelike opdragte vir hulle in.
1. Die hopelose toestand van God se kinders.
2. Die wonderlike plan van God se bevryding.
3. Die duidelike opdragte vir God se kinders.

Sing:

Ps. 107:1,10
SB. 12-3:1,2
Ps. 31: 7,19
Ps. 43: 3,6
Ps. 147: 2,4

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondag, 18 Oktober 2026 - Tweede diens

Lees: Johannes 6:35‐59
Teks: Johannes 6:53‐56
H.K. Sondag 29

Tema:
Jesus Christus is die ware spys en drank van die ewige lewe.

Hoofpunte:

1. Die gesindheid aan die tafel.
2. Die ete op die tafel.
3. Die lewenskrag na die tafel.

Sing:

Ps. 104:1,17,18; Ps. 118:3; SB. 10-2; Ps. 23:3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

25 Oktober 2026 gelei deur ds Lourens Venter

Skriflesing : Matteus 26:1-16, en 1 Kronieke 29  :1 -22 Teks vers 8

Sing :

Ps 98:1,3
Skb 12 -3:1,2
Ps 119:19, 25, 52
Ps 45:1, 6, 7, 11, 12
Ps 122: 1, 2
Skb 13-3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)