4 Augustus Oggenddiens gelei deur Ds. Christo Swanepoel
Lees: Handelinge 8:1-25
Teksvers: Gelese gedeelte
Tema: God gebruik selfs die vervolging en verstrooiing van Sy kerk om verkondiging en vernuwing te bew-erkstellig.
1. Die verstrooiing van die gemeente.
2. Die verkondiging van Christus.
3. Die vernuwing van die boodskap.
Sing:
Ps. 48:1,2
Skb. 12-3:1,2
Ps. 86:6
Skb 13-3
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
4 Augustus Tweede diens gelei deur Ds. Christo Swanepoel
Lees: Lukas 15: 11-32
Teksvers: Lukas 15: 29-31
H.K. Sondag 24
Tema: God beloon die gelowige se goeie werke uit genade.
Die goeie werke…
Verdien niks.
Word tog beloon.
Is wel noodsaaklik.
Sing:
Ps. 118:14
Ps. 31:5.15
Skb. 10-2
Ps. 116: 6,7,9
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
8 Augustus Voorbereidingsdiens gelei deur Ds. Christo Swanepoel
Lees: 2 Samuel 9
Teks: 2 Samuel 9:7
Tema: God neem die gestremde sondaar se angs weg deur hom te begenadig
1. Die belemmerde sondaar
2. Die beangste sondaar
3. Die begenadigde sondaar
Sing:
Ps. 107:1,
Skb. 12-3:1,2
Ps. 126: 1.2
Ps. 4:2,3
Ps. 40: 3, 8
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
18 Augustus Nagmaal gelei deur Ds. Christo Swanepoel
Lees: 2 Samuel 9
Teks: 2 Sameul 9:13
Tema: Die begenadigde sondaar ontvang God se gawes en seëninge as 'n ewige belofte.
1. God se gawes.
2. God se seëninge.
3. God se belofte
Sing:
Ps. 84:1,5
Skb. 12-3:1,2
Skb. 5-4:1,2
Ps. 23:3
Ps. 116:-
Skb. 2-4:1,3
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
25 Augustus Oggenddiens gelei deur Ds. Christo Swanepoel
Lees: Handelinge 8: 26-40
Teks: Gelese gedeelte
Tema: God se plan laat Sy kerk uitbrei na die uithoeke van die wêreld.
Hoofpunte:
1. God se plan is gereed.
2. God se prediker wys die pad.
3. Die mens se blye reaksie op die boodskap.
Sing:
Ps. 149:1,2
Skb. 12-3:1,
Ps. 130:1,2
Ps. 102:8,9
Skb. 18-7: 3,7,10
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
25 Augustus Tweede diens gelei deur Ds. Christo Swanepoel
Lees: Johannes 6:35-69
Teks: Johannes 6:44
H.K. Sondag 25
Tema: God werk en versterk die geloof in ons harte deur die Heilige Gees.
Hoofpunte
1. Die oorsprong van die geloof.
2. Die werking van die geloof.
3. Die versterking van die geloof.
Sing:
Ps. 33:1
Ps. 42:3,5
Skb. 10-2
Ps. 66:7
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)