Aan Ruben
"God onttroon dié mens wat sy roeping versaak". Genesis 49: 1-4. Rigters 5: 1-16                                                                         Jakop en die 12

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Aan Simeon
"God jaag mense uitmekaar as hulle Sy roeping verdraai”. Genesis 49: 5-7. Genesis 34.

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Aan Levi
"God stort sy verbondsliefde uit oor dié mens wat ‘n lewe van diens aan Hom wy". Eksodus 32 en Numeri 25. Genesis 49: 5-7

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)                                        Ramshoring

Aan Juda
"God roep in Sy genade die mens, om só Sy plan uit te voer." Genesis 38 en Genesis 49: 8-12

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Aan Sebulon
"God open ‘n deur vir dié mens wat sy roeping in eenvoud uitleef." Jesaja 8: 23-Jesaja 9:6.Genesis 49:13

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Aan Isaskar
"God verlaag dié mens se status wat probeer om sy roeping te onderhandel." Lukas 12; 13-21. Genesis 49: 14-15

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Aan Dan
"God sluit die mens uit wat sy roeping skynheilig wil uitleef."Rigters 18 en Genesis 30:1-6;Genesis 49:16-17

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)                                                                                                                       Ossuary

Aan Gad
"God gee seën en oorwinning aan die geloofstryder wat sy roeping getrou uitleef."
1 Kronieke 12: 1-15 en Genesis 49: 19

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Aan Aser
"God gee voorspoed aan Sy verbondskinders sodat hulle Sy genade kan deel". Gen 30: 12-13; Deut 33: 1-6; Jak 5: 1-11

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Aan Naftali
"God roep sy kind om dieper te kyk as die skoonheid wat hierdie wêreld vertoon." Gen 30: 7-8; Rom 8: 1-11

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Aan Josef
"God seën Sy verbondskinders sodat ons die oorwinning in Sy naam kan ontvang." Psalm 105: 1-24; Gen 49: 22-26

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Aan Benjamin
"God se stryder vind alleen oorwinning op die genade pad van die geloof." Gen 35: 16-20; Gen 49: 27 en Deut: 33:12

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

DrukE-Pos

FaLang translation system by Faboba