Oggenddiens 3 Julie Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Esegiël 37:1-14 Teks: Esegiël 37:3 Tema: Die helpende God ruk die hulpelose mens uit sy hopelose toestand Hoofpunte: 1. Die hopelose toestand. 2. Die hulpelose mens. 3. Die helpende God. Ps. 144: 1,5 Skb 12-3:1,2 Ps. 119: 62,63 Ps. 31: 10.15 Ps. 81:13,14,15 Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 10 Julie Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Lukas 13: 22-30 & Daniel 5 Teks: Daniel 5: 25 Tema: Die verklaring van God se oordeel roep op tot bekering. Hoofpunte: 1. Rede vir die oordeel. 2. Die verklaring van die oordeel. 2. Die sekerheid van die oordeel. Ps. 40:2,3 SKB 12-3:1,2 Ps. 99: 3,5 Skb 2-4:1,2,3 Ps. 4:2 Skb 13-3.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 17 Julie Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Sefanja 1:1- Sefanja 2:3 Teks: Gelese gedeelte
Tema: Valse geloofsbelydenis word deur God uitgewys, blootgelê en verwerp 1. Valse belydenis uitgewys. 2. Valse belydenis blootgelê. 3. Valse belydenis verwerp Sing:  Ps, 146:1,2 en Skb 12-3:1,2 en Ps. 130:2,4 en Ps, 9:1,7 en Skb 15-7:: 4,5

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 24 Julie Die Erediens word gelei deur Teologiese student Marten Boersema. Skriflesing: Matteus 27 : 32-54 & Hebreërs 10  Sing Skb 5-3:1,5, Skb 12-3:1,2 Skb 5-4:1-3,5,6 Skb 18-1:1,4,6 Skb 18-7 1,3,8,11,12 Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

2 de diens 24 Julie Die Erediens word gelei deur Teologiese student Marten Boersema. Skriflesing: Romeine 3, 21:31 HK, Sondag 23. Sing Ps 24 :1,2,4 en Ps 96: 1,7,8 en Ps 73 : 1, 10,11, 12 en Ps 136 : 1,12,13,14,15,16,17

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 31 Julie Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Matteus 13:36– 52 Tema: God roep elke mens om die rykdom van Sy koninkryk te soek en dit te beleef Hoofpunte: 1. Diegene wat die Koninkryk vind. 2. Diegene wat die Koninkryk soek. 3. Diegene wat die Koninkryk leef. Sing:  Ps. 135:1,2 Sb. 12-3:1,2 Ps. 119:11,14 Skb 17-1: 1,6 Ps. 2:1-2, 5-6 Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

2 de diens 31 Julie Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Efesiës 4 en Sondag 21 H.K. Tema:Christus skenk aan Sy kerk gemeenskap en vergewing hier op aarde. 1. Christus vergader Sy kerk. 2. Christus verenig Sy kerk. 3. Christus versoen Sy kerk Sing:  Psalm 36:2, Psalm 48 : 1, Skb 10-2, Psalm 100:1,2,3,4, Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

FaLang translation system by Faboba