Oggenddiens 5 Junie Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Rigters 3: 12-31 Teks: Rigters 3:31 Tema: Die gelowige wat op God vertrou kan teen ‘n oormag staande bly. Hoofpunte: 1. Samgar se vyand. 2.Samgar se wapen 3. Samgar se vertroue Ps. 146:1,3 Skb 12-3:1,2 Ps. 130:2 Ps. 144:1Ps. 138:3,4  Skb 15-7:5,6

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

2 de diens 5 Junie Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Matt. 25: 31– 46 Teks: Matt 25: 31, 32 HK: Sondag 19, Tema: Die verhoogde Christus het al die mag en Hy kom weer om ons te kom haal. Hoofpunte: 1. Christus die koning van die wêreld 2. Christus die hoof van die kerk. 3. Christus die regter van almal. Sing: Ps. 89:1, Ps. 20:1,4 , Ps. 118:11, SKB 10-2, Ps. 48:1,3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 12 Junie Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: 1 Samuel 17 Teks: 1 Samuel 17:45 Tema: Die Here skenk oorwinning aan die nederige gelowige. Hoofpunte: 1. Dawid se wapens. 2. Dawid se gesindheid. 3. Dawid se oorwinning. Ps. 36:2,3 Skb 12-3:1,2 Ps. 119: 6, 39 Ps. 94: 2,9,12 Ps. 149:1,2  Skb 15-7:5,6

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

2de diens 12 Junie Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: 1 Korintiërs 12:1-11 Teks: Gelese gedeelte HK: Sondag 20 Tema: Die Heilige Gees bring die mens tot ware geloof in Jesus Christus. Hoofpunte: 1. Die persoon van die Heilige Gees. 2. Die werk van die Heilige Gees. 3. Ons verhouding met die Heilige Gees. Sing:: Ps. 33:1, 3, Skb 8-1:2, SKB 10-2, Ps. 66:7

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 19 Junie Die Erediens word gelei deur Ds Awie Verhoef. Skriflesing: Hebreërs 11:1 – 6 en 12:1 – 3 Teks: Hebreërs 12:2 en 3 Tema: Geloof is om Christus te sien. Ps 33:7, Ps 67:1 – 3, SB 12-3:1 en 2, Ps 86:2, Ps 42:1 en 5, SB 18-6:1, 3, 4 en 5

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 26 Junie Die Erediens word gelei deur Ds Christo Swanepoel. Skriflesing: Jeremia 12:1-13 Teks: Jeremia 12:5. Tema: God eis dat ons gereed sal wees vir groot beproewing. Hoofpunte: 1. Jeremia se worsteling 2. God se uitdaging . 3. God se oplossing. Sing Ps 84:1,6,  SKB 12-3:1,2 Ps 130:2,4,  Ps. 31:12.13,  Ps. 73:2,7, Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

FaLang translation system by Faboba