Oggenddiens 1 Mei Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Johannes 21: 1-14 Teks: Johannes 21:12 Tema: Jesus Christus openbaar sy opstandingskrag in die daaglikse arbeid van mense. Hoofpunte: 1. Waarheen die dissipels gaan. 2. Wat die dissipels daar doen. 3. Hoe Jesus homself openbaar Ps. 105:1,2 Skb 12-3:1,2 Ps. 38:1,17 Ps. 144:1 Skb 15-7:5,6

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 8 Mei Die Erediens word gelei deur Dr Douw Breed. Skriflesing:Lukas 24:36-49 Teks: Lukas 24:39 Tema:Dit is regtig Hy! Hy is die waarborg: die nuwe bedeling het in die ou bedeling ingedring. Hy is die waarborg van ‘n opstandingslewe binne die ou bedeling. Ps. 149:1, 2, 4 Ps. 145:1, 5, 12 Ps. 45:1, 5, 6 Ps. 72:10, 11

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

2 de diens 8 Mei Die Erediens word gelei deur Dr Douw Breed. Skriflesing:Efesiërs 1:1-23 Teks: vers 18-19 Tema:Mag die Gees jou laat sien hoe dwaas dit is om armsalig te leef, gelowige. Sing Ps. 104:1, 19, 20 Sing Ps. 81:1, 11, 12 Sing Ps. 4:2, 4

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 15 Mei Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Johannes 21: 15-25 Teks: Johannes 21:18-19 Tema:Ware geloof in Christus vra selfverloënende diens en liefde Hoofpunte: 1. Selfverloëning 2. Diens 3. Liefde. Ps. 111-2:1,2,3. Skb 12-3:1,2; Ps. 107:1,8; Ps. 103:3,11

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 22 Mei Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Lukas 23: 44-49 en ook Lukas 24: 50-53 Teks: Lukas 23:45 en Lukas 24:51 Tema: Christus bied vir sy kerk ‘n nuwe adres waar ons tot in ewigheid sal woon. Hoofpunte: 1. Christus het ons saak kom besleg. 2. Christus het die hemelpoort geopen. 3. Christus skep ons nuwe woning. Ps. 48:1,5. Skb 12-3:1,2; Ps. 130: 3,4; Ps. 8: 1,3,4, Ps. 68:8,9

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 29 Mei Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Genesis 35:1-15 Teks:Genesis 35:1 Tema: God skenk ‘n nuwe begin aan ‘n gehoorsame sondaar. Hoofpunte: 1. Die mens het ‘n nuwe begin nodig. 2. God gee ‘n nuwe begin. 3. Die gelowige ontvang ‘n nuwe begin. Ps. 92:1,2 SKB 12-3:1,2 Ps. 9: 7,12 Ps. 42:1,5 Ps. 71: 9,13,14 Skb 13

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

2 de diens 29 Mei Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Hebreërs 2:5-18 HK: Sondag 16 Teks: Hebreërs 2:14,15 Tema: Christus se dood het my dood verander, my graf versag en die hel oorwin. Hoofpunte:1. Die mag van die dood verbreek. 2. Die smart van die graf versag. 3. Die skrik van die hel oorwin. Sing: Ps. 23:1,2 Ps. 89:17. Skb 10-2 Ps. 16:4,5

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

FaLang translation system by Faboba